# Motorsport: Die Ferrari-renjaers Lewis Hamilton en Charles Leclerc het gister op hulle tuisbaan gekla oor ‘n gebrek aan spoed en remprobleme nadat hulle sesde en elfde was in die eerste oefening vir die Italiaanse Grand Prix op Imola. Leclerc was ongelukkig met sy valhelm en die motor se remme, terwyl die sewemalige wêreldkampioen Hamilton […]
# Agriculture minister John Steenhuisen remains optimistic about trade talks with the US. He is one of four ministers accompanying president Cyril Ramaphosa when they visit the Whitehouse next Wednesday. Steenhuisen warns that a proposed 30-percent tariff on South African exports could harm competitiveness, saying such duties may effectively shut South Africa out of the […]
# Die Polisie ondersoek ‘n gewapende rooftog wat gemik was op ‘n ondersoekbeampte wat met die Senzo Meyiwa-moordverhoor verbind word. Die beampte was in ‘n staatsvoertuig en is in Lombardy-Oos in Johannesburg, in ‘n lokval gelei. Hy het ontsnap nadat aanvallers hom in die kattebak van hul motor probeer dwing het. Hulle het met ‘n […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik waarsku teen ’n herhaling van wanbestuur en korrupsie in die Sektor Onderwys- en Opleidingsowerhede, ná die onttrekking van polities-aangestelde raadsvoorsitters. Die organisasie sê die vaardigheidsontwikkelingssektor ly al lank onder swak toesig, finansiële wanbestuur en plundering. Die uitvoerende hoof van OUTA, Wayne Duvenage, doen ’n beroep op die sakewêreld, akademici en […]
# The Organisation Undoing Tax Abuse warns against a repeat of mismanagement and corruption in the Sector Education and Training Authorities, following the withdrawal of politically connected board chairperson appointments. The organisation says the skills development sector has long suffered from poor oversight, financial mismanagement, and looting. OUTA CEO Wayne Duvenage urges business, academia, and […]
# Police are investigating an armed robbery targeting an investigator linked to the Senzo Meyiwa murder trial. The investigator, traveling in a state vehicle, was ambushed in Lombardy East, Johannesburg. He escaped after suspects attempted to force him into a boot of their car. The suspects fled with a state firearm, USB drives, and copies […]
# Motorsport: Ferrari drivers Lewis Hamilton and Charles Leclerc complained of a lack of pace and braking difficulties yesterday after finishing sixth and eleventh on their home circuit in opening practice for the Italian Grand Prix at Imola. Leclerc complained about problems with his helmet and his car’s braking while seven-time world champion Hamilton, also […]
# Gholf: Jhonattan Vegas van Venezuela het sewe onder 64 aangeteken in die eerste ronde van die Amerikaanse PGA-kampioenskap in Noord-Carolina – twee houe voor die Amerikaner Ryan Gerard en die Australiër Cam Davis. Die Meesterskampioen, Rory McIlroy van Noord-Ierland, het foute begaan en is tien houe agter die voorloper. Die Suid-Afrikaner Garrick Higgo, die […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het dele van die Wet op Vlugtelinge ongrondwetlik verklaar en uitstel aan sommige asielsoekers gebied. Die uitspraak volg op ‘n twee jaar lange regsgeding deur die Scalabrini-sentrum, wat aangevoer het dat die deportasie van mense sonder om asielaansoeke te oorweeg, grondwetlike regte skend. Die hof het bevind die verbod op aansoeke […]