# Eskom sê sy kragnetwerk is steeds bestendig. Die kragvoorsiener het geen beurtkrag sedert 15 Mei ingestel nie en slegs 26 uur van April tot Julie. Eskom-woordvoerder Daphne Mokoena sê die huidige onbeplande onderbrekings staan op elf-duisend-695-megawatt, met beskikbare vermoë van 30-duisend-236-megawatt. Mokoena sê Eskom beplan om volgende week drie-duisend-960-megawatt te herstel. Sy bevestig dieselverbruik […]
# ‘n Vrou van Limpopo het in die Seshego-landdroshof verskyn in verband met die moord op haar tweejarige dogter in Ga-Mashashane. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê die kind is Donderdag bewusteloos op ‘n bed gevind en paramedici het haar op die toneel dood verklaar. Die oorsaak is onbekend. Die saak is tot 1 Augustus uitgestel […]
# Suid-Afrika het ‘n lening van 8,4-miljard-rand van die Afrika-ontwikkelingsbank ontvang om billike energie-oordrag te ondersteun. Die Nasionale Tesourie sê die 15-jaar-ooreenkoms met ‘n driejaar-grasietydperk sal infrastruktuur-volhoubaarheid, energie-doeltreffendheid en ontkoling bevorder. Die befondsing vorm deel van die derde Ontwikkelingsbeleidsoperasie, met die ondersteuning van internasionale vennote soos die Wêreldbank en KFW-ontwikkelingsbank. Die Tesourie sê dis ‘n […]
# Golf: South Africa’s Ernie Els is in joint fourth place after the 2nd round of the ISPS Handa Senior Open in the UK – two shots behind the leader Padraig Harrington from Ireland. Els carded a three under 67 with Englishman Cameron Percy on five under 65, and Ricardo Gonzalez of Argentina on 67, […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die uitlek van ‘n beëdigde verklaring deur ‘n staatsgetuie in die saak teen die omstrede Malawiese pastoor, Shepherd Bushiri veroordeel. Lumka Mahanjana van die NVG sê die verklaring, wat deel is van die saakdossier wat met die verdediging gedeel is, kan die staat se saak ondermyn en die getuie, wie […]
# Eskom reports continued power system stability, with no load-shedding since 15 May and only 26 hours recorded from April to July. Eskom spokesperson Daphne Mokoena says current unplanned outages stand at eleven-thousand-695-megawatts, with available capacity at 30-thousand-236-megawatts. Mokoena says Eskom plans to return three-thousand-960-megawatts next week. She confirmed that diesel spend remains within budget, […]
# A Limpopo woman appeared in the Seshego Magistrate’s Court following the murder of her two-year-old daughter at Ga-Mashashane. Police spokesperson, Malesela Ledwaba, says the child was found unconscious on a bed on Thursday when paramedics declared her dead at the scene. The cause of the child’s death is remains unknown. Her case was postponed […]
# South Africa has secured a 8.4-billion-rand loan from the African Development Bank to support its just energy transition. National Treasury says the 15-year agreement with a three-year grace period, will boost infrastructure sustainability, energy efficiency, and decarbonisation. The funding forms part of the third Development Policy Operation, with support from global partners including the […]
# Die Forum for South Africa sê hy sal nie rus voordat geregtigheid geskied het vir die families van kinders wat gesterf het nadat hulle besoedelde happies van onwettige spaza-winkels geëet het nie. Die forum beskuldig die Departement van Kleinsakeontwikkeling dat hulle op die nippertjie reageer op hulle versoek nadat hulle met regstappe gedreig het. […]