# US president Donald Trump has criticised his Russian counterpart, Vladimir Putin, saying he is surprised that Moscow has intensified its bombardment of Ukrainian cities. This comes after Russia launched 298 drones and 69 missiles into Ukraine, killing 12 people, including children. Trump says he is considering additional sanctions against Russia, warning that Putin’s attempts […]
# Ses lede van een gesin, insluitend kinders, is vanoggend dood in ‘n brand in ‘n hut in die Marikana-informele nedersetting in Kwa Thema aan die Gautengse Oos-Rand. Sewe mense het geslaap toe die brand uitgebreek en hulle oorval het. Die woordvoerder van Ekurhuleni se Nooddienste, William Ntladi, sê toe hulle op die toneel aankom, […]
# Six family members, including children, died in a shack fire in the Marikana Informal Settlement in Kwa Thema on the Gauteng East Rand this morning. Seven family members were asleep when the fire erupted, trapping them all inside. Ekurhuleni Emergency spokesperson, William Ntladi, says when they arrived, they found the four-room shack engulfed in […]
# Die Activists and Citizens Forum sê president Cyril Ramaphosa moet eerlik wees met die burgers van die land en sê wat sy werklike doel was met die besoek aan die Withuis. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê kabinetsministers het soos toeskouers gesit terwyl president Donald Trump se genooide gaste, Johan Rupert, Ernie Els […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, se besluit om die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika opdrag te gee om regulatoriese veranderinge in die telekommunikasiesektor dringend te oorweeg, is ‘n welkome stap om Suid-Afrika na ‘n groeivriendelike omgewing te verander. Malatsi het aangekondig dat die regering die vereiste […]
# Noord-Korea het drie amptenare in hegtenis geneem wat glo verantwoordelik was vir ‘n blaps verlede week tydens die bekendstelling van ‘n nuwe oorlogskip. Die ongeluk voor Kim Jong-un het die vyfduisend-ton-oorlogskip laat omkantel. Volgens staatsmedia is dit deur ‘n verlies aan balans veroorsaak. Die Noord-Koreaanse diktator het dit ‘n “kriminele daad” genoem en onderneem […]
# North Korea has arrested three officials said to be responsible for a major blunder last week, during the launch of a new warship. The failed launch crippled the five-thousand-tonne warship and was witnessed by Kim Jong Un. State media said a loss of balance led to the accident. The North Korean dictator called it […]
# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die enigste manier waarop die provinsie misdaad meer effektief kan aanpak, is deur die polisiëringshulpbronne en gesag wat inwoners nodig het en verdien, van die nasionale regering te bekom. Polisiemisdaadstatistieke het getoon dat daar ‘n afname van 4-persent in die algehele moordsyfer vir die vierde kwartaal van 2024/2025 […]
# Western Cape premier Alan Winde says the only way the province will tackle crime more effectively is by securing from national government the policing resources and authority residents need and deserve. Police crime statistics revealed there was a 4-percent decrease in the overall murder rate for quarter four of 2024/2025. This follows a 7.9-percent decrease in quarter three […]