# Die DA het die Stad Tshwane gestriem oor sy besluit om te appelleer teen die Gautengse Hooggeregshof se beslissing dat die maandelikse skoonmaakheffing van 194-rand onregmatig en ongeldig is. AfriForum het in die hof aangevoer die heffing is ʼn onregverdige dubbele belasting op dienste wat nie gelewer word nie. Die metro voer aan die […]
# Tennis: Die Amerikaner Taylor Fritz het ʼn halfeindstryd teen sy landgenoot, Ben Shelton, bespreek op die Kanadese Ope in Toronto. Die tweede-gekeurde het Andrey Rublev van Rusland verslaan terwyl Shelton die Australiër Alex de Minaur geklop het. Die topgekeurde Alexander Zverev van Duitsland en die Rus Karen Khachanov speel in die ander halfeindstryd. In […]
# The DA has criticised the City of Tshwane for its decision to appeal the Gauteng High Court ruling, which declared the monthly 194-rand cleansing levy unlawful and invalid. The court challenge was brought by AfriForum, which argued the levy constituted unfair double taxation for services not rendered. In court papers, the metro argues that […]
# Tennis: American Taylor Fritz has set up a semifinal showdown with compatriot Ben Shelton at the Canadian Open in Toronto. The second seed defeated Andrey Rublev of Russia, 6-3, 7-6, while Shelton beat Australia’s Alex de Minaur, 6-3, 6-4. Top seed Germany’s Alexander Zverev will face Russia’s Karen Khachanov in the other semifinal. In […]
# ’n Ondersoek het onthul dat die uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka, en die instelling se woordvoerder, Phasha Makgolane, ‘n joernalis van Daily Maverick, Pieter-Louis Myburgh, 60-duisend-rand se omkoopgeld aangebied het om ʼn ondersoek te laat vaar. Die ondersoek gaan oor Malaka se eiendomstransaksies en haar vermeende bande met ʼn kontrakteur van […]
# An investigation has revealed how suspended Independent Development Trust CEO, Tebogo Malaka, and the entity’s spokesperson, Phasha Makgolane, offered Dail Maverick journalist, Pieter-Louis Myburgh, a 60-thousand-rand bribe to bury an ongoing investigation. The probe involves Malaka’s property dealings and her alleged ties to an IDT contractor. Myburgh says he met Malaka and Makgolane at […]
# Amerika se gesant by die Verenigde Nasies, Dorothy Shea, sê terwyl druk op Hamas nodiger as ooit is, het sommige begin om Hamas aan te moedig en onderhandelaars se pogings te ondermyn. Dit volg nadat lande soos Frankryk, die Verenigde Koninkryk en Kanada planne aangekondig het om Palestina amptelik as staat te erken in […]
# US envoy to the United Nations, Dorothy Shea, says that at a time when pressure on Hamas is more necessary than ever, some have instead taken steps that embolden Hamas and undermine the negotiators’ efforts. This comes as countries including France, the UK and Canada have announced plans to formally recognise Palestine as a […]
# Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, ontken berigte dat sy party genooi is om deel te wees van die Regering van Nasionale Eenheid. Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee het besluit om die grootte van die koalisieregering uit te brei en die proses te begin om met ander partye te praat. Mashaba het aan […]