# Gholf: Die Italianer Andrea Pavan hoop om mettertyd terug te keer nadat hy in Februarie veelvuldige beserings opgedoen het in ‘n fratsongeluk in Suid-Afrika. Hy was in Stellenbosch om aan die Suid-Afrikaanse Ope deel te neem, en het die dag voor die toernooi drie verdiepings ver in ‘n hysbakskag afgeval. Die 36-jarige het groot […]
# Die Mededingingskommissie het MultiChoice en Altech UEC na die Mededingingstribunaal verwys vir vervolging oor beweerde anti-mededingende gedrag. Die kommissie beweer die twee maatskappye het in 2014 ‘n ooreenkoms aangegaan oor die verskaffing van dekodeerders vir betaaltelevisiedienste, met Altech wat na bewering ooreengekom het om nie in sekere markte mee te ding nie. Die kommissie […]
# President Cyril Ramaphosa sê Afrikane moet trots wees op ʼn gedeelde identiteit oor geografiese grense, ondanks die vasteland se vele tale en kulture. Mei is Afrika-maand en herdenk die stigting van die Organisasie vir Afrika-eenheid. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief al het die meeste Afrikalande onafhanklikheid verkry, is die uitwerking van kolonialisme te […]
# Die Soil of Africa Movement sê die ontvoering van die Vosloorus-sakeman, Mazwi Kubheka, weerspieël ʼn groter krisis onder swart ondernemings wat gebuk gaan onder vrees, intimidasie en afpersing. Kubheka het homself Saterdag by die Vosloorus-polisiekantoor aangemeld nadat hy ʼn maand lank vermis was. Hy is volgens berigte ontvoer ná ʼn geskil oor sakebelange. Die […]
# President Cyril Ramaphosa says despite Africa’s many languages and cultures, Africans take pride in a common identity and a belonging that transcends geographical boundaries. May is Africa Month, commemorating the founding of the Organisation of African Unity. In his weekly newsletter, Ramaphosa notes that while most African countries have achieved independence, the effects of the […]
# President Donald Trump sê die Amerikaanse Vloot sal vandag begin om gestrande skepe uit die Seestraat van Hormoes te lei. Volgens die Internasionale Maritieme Organisasie kon meer as 800 skepe en tot 20-duisend seevaarders nie deur die roete beweeg tydens die Amerikaans-Iranse konflik nie. Trump sê in ʼn inskrywing op Truth Social hy stel […]
# Rugby: Die afrigter van die Junior Springbokke, Kevin Foote, het sy groep geluk gewens vir hul groei en gesamentlike vertroue om die Onder-20 Rugby-kampioenskap in Gqeberha in te palm met nog ‘n wedstryd oor. Dit volg nadat Suid-Afrika Australië 57-17 oorrompel het. Foote sê hoewel fisieke oorheersing ‘n kenmerk van hul spel bly, het […]
# The Soil of Africa Movement says the kidnapping of Vosloorus businessman Mazwi Kubheka reflects a deeper crisis facing black-owned businesses that continue to operate under fear, intimidation, and extortion. He presented himself at the Vosloorus police station on Saturday, after being missing for a month. Kubheka was allegedly abducted after a dispute over business […]
# President Donald Trump says the US military will begin guiding stranded ships out of the Strait of Hormuz from today. According to the International Maritime Organisation, over 800 ships and as many as 20-thousand seafarers have been unable to transit the Strait during the US-Iran conflict. In a post on Truth Social, Trump says […]