Skip to content

Mbalula erken Makana-munisipaliteit se waterkrisis bly ’n probleem [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula erken dat watervoorsiening steeds ʼn groot probleem in die Makana plaaslike munisipaliteit in die Oos-Kaap is. Die munisipaliteit loop deur onder ʼn ernstige, sistemiese water- en sanitasie-krisis wat veroorsaak word deur erge droogte, vervalle infrastruktuur, swak bestuur en gesondheidsgevare. Mbalula erken dat die krisis onder die ANC-geleide munisipaliteit ontstaan het. Hy sê regeringsingryping om waterinfrastruktuur te verbeter, sal ná die plaaslikeregeringsverkiesing voortgaan:

ENG-MbalulaOnWater