# Willem Els van die Instituut vir Sekerheidstudies het die uittredende hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, as ‘n merkwaardige persoon met integriteit beskryf. Lebeya het gister amptelik afgetree en sy opvolger aangespoor om voltallige personeel en moderne toerusting voor op te stel om die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoeke te versterk. Els het aan SABC News […]
# Motorsport: McLaren het albei posisies op die voorste ry beklink met Oscar Piastri eerste en Lando Norris tweede vir die Spaanse Grand Prix. Norris was 0,2-sekondes agter Piastri, maar het steeds vir Max Verstappen tot die derde posisie beperk. George Russell is vierde en Lewis Hamilton is vyfde. Piastri, wat drie punte voor Norris […]
# Motorsport: McLaren have sealed a front-row lockout with Oscar Piastri beating his team-mate Lando Norris to pole position for the Spanish Grand Prix. Norris was 0.2 seconds off Piastri’s time, but still confined Max Verstappen to the second row. George Russell is fourth and Lewis Hamilton is fifth. Piastri, who leads Norris by three […]
# Sokker: Mamelodi Sundowns pak Pyrmids FC om agtuur vanaand in Kaïro vir die beslissende tweede ronde van die CAF Kampioeneliga-eindstryd. Sundowns moet ná hulle gelykopuitslag van een-elk, minstens met 2-elk gelykop speel om die titel te kan verower. Die afrigter, Steve Komphela, sê die span het die vermoëns, maar hulle moet dié taai eindstryd […]
# Institute for Security Studies’ Willem Els has hailed outgoing Hawks head, Godfrey Lebeya, as a remarkable man of integrity. Lebeya officially retired yesterday, urging his successor to prioritise full staffing and modern tools to boost the Directorate for Priority Crime Investigations. Els says told the SABC News that Lebeya will be remembered for his […]
# The EFF in Gauteng has condemned the assassination of IFP deputy chief whip, Khethamabala “KP” Sithole, calling it a senseless act of violence. The party extended condolences to the Inkatha Freedom Party and Sithole’s family, praising his years of public service. IFP provincial secretary, Alco Ngobese, was also shot and injured in the attack […]
# Outgoing Hawks head, advocate Godfrey Lebeya is calling on government to provide financial resources for the Directorate Priority Crime Investigation to achieve 100-percent human resource capacity. Lebeya says since he commenced with his tenure in 2018, they arrested more than 19-thousand suspects for various offences and secured convictions of more than five-thousand perpetrators. Lebeya says they also seized goods […]
# Agbiz se hoof-ekonoom, Wandile Sihlobo, sê Suid-Afrika se landbousektor bly floreer, ondanks wêreldwye handelsuitdagings. Sihlobo het op ‘n paneelbespreking op Creamer Media gesê die sektor het produksie sedert 1994 verdubbel en voer jaarliks die helfte daarvan uit. Sihlobo waarsku dat moontlike Amerikaanse tariewe onder Donald Trump uitvoere kan benadeel, maar sê plaaslike boere is […]
#Tennis: Die verdedigende kampioen, Iga Swiatek, bly op koers om ‘n vierde agtereenvolgende Franse Ope-titel te wen. Dié top-gekeurde van Pole het nou 24 oorwinnings in Parys behaal toe sy die Roemeen Jaqueline Cristian 6-2, 7-2 geklop het om vir die sewende jaar onder die laaste 16 te wees. Carlos Alcaraz in die manskompetisie gister […]