# Cape Town’s disaster operation centre is monitoring the impacts of the second frontal system which has made landfall this morning, bringing heavy rain and strong winds. There have been reports of localised flooding in several informal settlements, electricity outages and fallen trees. The centre’s spokesperson, Charlotte Powell, says they have also logged reports of […]
# Krieket: Mumbai Indians, wat die Indiese Premierliga al vyf keer gewen het, en Lucknow Super Giants is uitgeskakel. Mumbai het met twee paaltjies teen die heersende kampioen, Royal Challengers Bengaluru, verloor en na die negende plek afgeskuif. Nog ‘n vyfmalige kampioen, Chennai Super Kings, het Lucknow met vyf paaltjies geklop, wat hulle onderaan die […]
# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê Amerika en Israel se oorlog teen Iran het baie bereik, maar dis nie verby nie. Dit volg nadat president Donald Trump Iran se reaksie op ʼn Amerikaanse vredesplan verwerp en as “totaal onaanvaarbaar” beskryf het. Netanyahu het in ʼn onderhoud met CBS-60 Minutes, beklemtoon dat Trump saamstem […]
# Cricket: Five-time champions the Mumbai Indians and Lucknow Super Giants have been knocked out of the Indian Premier League. Mumbai suffered a two-wicket defeat to reigning champions the Royal Challengers Bengaluru, leaving them ninth on the table. Meanwhile, five-time winners, the Chennai Super Kings, defeated Lucknow by five wickets, as they remain rooted to […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu says the joint US-Israeli war on Iran has accomplished a great deal, but it’s not over. This comes as president Donald Trump rejected an Iranian response to a US peace proposal as “totally unacceptable”. In an interview with CBS-60 Minutes, Netanyahu emphasised that Trump agreed with him on the […]
# Die Kaap de Goeie Hoop‑DBV en die Stad Kaapstad se Rampbestuursentrum gaan diere in nood prioritiseer tydens die ongunstige weerstoestande wat na verwagtig tot Dinsdag sal voortduur. Die Kaap de Goeie Hoop DBV se woordvoerder, Belinda Abraham, sê troeteldiere moet indien moontlik, binnenshuis wees. Sy sê indien dit nie moontlik is nie, word eienaars […]
# Die Activists and Citizens Forum herhaal sy oproep aan president Cyril Ramaphosa om te bedank ná die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-saak. Die Hof het Vrydag beslis die Nasionale Vergadering se stemming in die Parlement oor die Phala Phala‑saak is ongeldig en ongrondwetlik. Woordvoerder, Dennis Bloem, sê Ramaphosa is net ‘n […]
# ActionSA het Nasiphi Moya aangewys as die party se burgemeesterskandidaat vir die Stad Tshwane voor die komende plaaslike regeringsverkiesing in November. ActionSA se voorsitter, Michael Beaumont, sê toe Moya die leisels in Tshwane oorgeneem het, het sy ‘n absolute ramp geërf. Hy sê dekades van finansiële ondergang, vervalle infrastruktuur en die arrogansie van loopbaanpolitici […]
# Tennis: Jannik Sinner het gister sy Italiaanse Ope-veldtog begin met ‘n oorwinning van 6-3, 6-4 oor Sebastian Ofner. Hy hoop om sy bestaande rekord van vyf agtereenvolgende Meesters Een-duisend-toernooi-oorwinnings te verbeter. Sinner het sy 24ste agtereenvolgende wedstryd in een uur en 40 minute gewen en sal in die derde ronde teen Alexei Popyrin of […]