# Krieket: Die Proteas se aanvangskolwer, Aiden Markram, sê hulle is vol vertroue in aanloop tot die eindstryd van die Wêreld-toetskampioenskap teen die huidige kampioen, Australië, wat Woensdag op Lord’s begin, al het Suid-Afrika ses maande laas ʼn toets gespeel. Markram sê hulle weet hoe belangrik dit is om goed te begin en vroeg in […]
# The Los Angeles Police Department has declared downtown LA an unlawful assembly area, following a third day of demonstrations over US president Donald Trump’s immigration crackdown. Ten people have been arrested as law enforcement officials clashed with demonstrators. About 300 members of the National Guard are on the ground after Trump deployed them to […]
# Cricket: Proteas opening batter, Aiden Markram, says they are confident heading into the final of the World Test Championship against holders Australia at Lord’s, starting on Wednesday. This is despite South Africa not having played a Test in six months. Markram says they know the importance of starting well, trying to get ahead of […]
# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom voortgesette pogings om landbou-uitvoermarkte te beskerm. Die party sê die Verenigde State bly ‘n kritieke handelsvennoot, veral deur die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, wat belastingvrye toegang vir ‘n wye reeks Suid-Afrikaanse landbouprodukte bied. Noko Masipa van die DA sê in 2024 alleen het die provinsie […]
# The DA in the Western Cape has welcomed ongoing efforts to safeguard agricultural export markets. The party says the United States remains a critical trading partner, particularly through the African Growth and Opportunity Act, which enables duty-free access for a wide range of South African agricultural goods. The DA’s Noko Masipa says in 2024 alone, the […]
# Tennis: Daar was laas met die begin van die Rafael Nadal-era 20 jaar gelede by Roland-Garros soveel afwagting en opwinding oor ‘n mans-enkelspeleindstryd. Die wêreld se nommer een, Jannik Sinner, kom vandag te staan teen die verdedigende kampioen Carlos Alcaraz. Die top-gekeurde Italianer Sinner het ‘n kragtoer gelewer sedert sy terugkeer verlede maand na […]
# Die Vryheidsfront Plus sê in ‘n land soos Suid-Afrika, waar korrupsie hoogty vier, is dit van die uiterste belang om fluitjieblasers op elke moontlike manier te beskerm om hul lewens en toekoms te verseker. Philip van Staden van die VF Plus sê die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling se konsepdokument oor voorgestelde hervormings […]
# Versorgers by die San Diego Humane Society dra handskoene, ‘n pelsjas en ‘n beermasker terwyl hulle ‘n wees-swartbeerwelpie grootmaak. Die welpie is in April deur kampeerders in die Los Padres Nasionale Woud in Kalifornië gevind en deur die vereniging ingeneem nadat sy ma nie gevind kon word nie. Dit is een van die jongste […]
# Caretakers at the San Diego Humane Society are wearing gloves, a fur coat, and a bear mask while raising an orphaned black bear cub. The cub was found by campers in California’s Los Padres National Forest in April and taken in by the humane society after his mother couldn’t be found. It is one […]