# Rugby: Minister of Sports, Arts and Culture, Gayton McKenzie, says he will not rest until South Africa hosts the Rugby World Cup again. The country last hosted the tournament in 1995, when the Springboks famously lifted the trophy on home soil at their first attempt. SA Rugby has launched several unsuccessful bids to host […]
# President Xi Jinping says China and the US should be partners rather than opponents. He held bilateral talks with president Donald Trump in Beijing today, which aimed to secure economic wins, maintain a fragile trade truce and navigate issues including the Iran war and arms sales to Taiwan. Meanwhile, Trump vowed that the relationship […]
# The Competition Commission of South Africa says South Africa’s economy remains highly concentrated despite signs of improvement in several sectors. Presenting the latest Economy Concentration Tracker report, acting deputy commissioner James Hodge warned that small businesses still struggle to grow and participate meaningfully in the economy. The report found that manufacturing, mining, energy and […]
# Die Mededingingskommissie sê die land se ekonomie bly hoogs gekonsentreerd ondanks tekens van verbetering in verskeie sektore. Waarnemende adjunkkommissaris James Hodge het die jongste verslag van die Economy Concentration Tracker voorgelê en waarsku klein ondernemings sukkel steeds om te groei en betekenisvol aan die ekonomie deel te neem. Die verslag toon vervaardiging, mynbou, energie […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, waarsku Suid-Afrika ondervind groeiende mededinging van buurlande, wat in nuwe spoor- en hawe-infrastruktuur belê. Die departement se begroting van 102-miljard-rand vir die 2026/27-boekjaar is gemik op ʼn hervormde, inklusiewe en mededingende vervoerstelsel. Creecy sê hulle het aansienlike vordering gemaak om belegging te ontsluit en lewering van infrastruktuur te […]
# Krieket: Die snelbouler Darcie Brown is nie ingesluit in Australië se groep van 15 vir die Vroue-T20-Wêreldbekertoernooi in Engeland en Wallis nie. Keurders het die onervare Lucy Hamilton in haar plek gekies. Die veelsydige Sophie Molineux het ‘n fiksheidstoets geslaag en sal die span aanvoer. Die ervare Ellyse Perry en Beth Mooney is ook […]
# Minister of Transport Barbara Creecy warns that South Africa is facing growing competition from neighbouring countries investing in new rail and port infrastructure. The department’s 102-billion-rand budget for the 2026/2027 financial year is aimed at building a transformed, inclusive and competitive transport system. Creecy says significant strides have been made in unlocking investment and accelerating […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê geen gevaar bestaan dat die hantavirus in Suid-Afrika sal uitbreek nie. Altesaam 97 mense in Suid-Afrika het moontlik kontak gehad met mense wat verbind word met die uitbreking op die Nederlandse passasierskip, MV Hondius, waaraan drie mense dood is. Gesondheidsamptenare het die virus by ‘n Britse passasier […]
# President Donald Trump van Amerika sê hy het nie president Xi Jinping van China se hulp nodig om die oorlog met Iran te beëindig nie. Die leiers van die wêreld se twee grootste ekonomieë voer môre die eerste keer in meer as ses maande regstreekse gesprekke. Trump kom vanaand in Beijing aan – die […]