# ActionSA het ʼn reeks byeenkomste gereël om die eerste herdenking van die regering van nasionale eenheid te vier. Dit bereik Dinsdag ʼn hoogtepunt met ʼn aanbieding van die party se assessering van die RNE se prestasie gemeet aan belangrike aanduiders uit die regering se eie verslaggewing en die beloftes wat hy aan landsburgers gemaak […]
# ActionSA has launched a series of engagements to mark the first anniversary of the formation of the government of national unity. This will culminate in a presentation next Tuesday of the party’s assessment of the GNU’s performance, measured against key indicators drawn from the government’s own reporting and the commitments it made to citizens. ActionSA […]
# Die DA sê misdaadvoorkoming in Gauteng word belemmer weens die tekort aan werktuigkundiges by polisie-werkswinkels. Die premier Panyaza Lesufi het vroeër bevestig daar is 110 vakante poste vir werktuigkundiges wat lang vertragings met die herstel van polisievoertuie veroorsaak. Crezane Bosch van die DA waarsku stukkende voertuie wag reeds tot ‘n jaar lank in werkswinkels, […]
# The DA says crime prevention in Gauteng is being severely affected by a shortage of mechanics at police garages. Earlier premier Panyaza Lesufi has confirmed there are 110 mechanic vacancies, causing long delays in police vehicle repairs. The DA’s Crezane Bosch warns that unrepaired vehicles have been stuck in garages for up to a […]
# Sokker: Die mede-gasheer, Mexiko, is gewikkel in ‘n wedloop teen tyd om die ikoniese Azteca-stadion op te gradeer voor die openingswedstryd van die Wêreldbekertoernooi. Mexiko sal die eerste land wees wat die internasionale skouspel vir ‘n derde keer aanbied wanneer die toernooi op 11 Junie volgende jaar begin. Die stadion in die hoofstad, Mexikostad, […]
# Soccer: Co-host Mexico is engaged in a race against time to upgrade the iconic Azteca Stadium before the opening match of next year’s World Cup. The country will become the first to host the international showpiece for the third time when the tournament kicks off on the 11th of June next year. The stadium […]
# Die EFF sê hy verwerp met minagting die groep van 32 vooraanstaande persone wat president Cyril Ramaphosa aangestel het om die proses van die Nasionale Dialoog in die land te lei. Die groep sluit in die Springbokkaptein Siya Kolisi, die aktivis Ela Gandhi, en die sekretaris-generaal van Cosatu, Bheki Ntshalintshali. Die EFF sê die […]
# The EFF says it rejects with contempt the 32-member eminent persons group president Cyril Ramaphosa has appointed, to guide and champion the National Dialogue initiative in the country. The group includes the likes of Springbok captain Siya Kolisi, activist Ela Gandhi, and Cosatu secretary general Bheki Ntshalintshali. The EFF says the majority of the […]
# Die Europese Unie het sy 18de sanksiepakket teen Rusland bekendgemaak met die Kremlin se vermoë om geld te maak uit olie- en gasproduksie in die visier. Dit sluit ʼn verbod in op die gebruik van die Nord Stream-pypleiding om gas tussen Rusland en Duitsland te vervoer en die verlaging van die prysplafon op Russiese […]