# Nelson Mandelabaai se Sakekamer is sterk gekant teen die metro se voorgestelde gemiddelde kragtarief-verhoging van elf-persent. Uitvoerende hoof Denise van Huyssteen sê ondernemings is reeds onder druk weens stygende brandstofkoste, duur logistiek en onbetroubare munisipale infrastruktuur. Sy meen die verhoging weerspieël nie die werklike koste nie en sal mededingendheid en werkskepping verder benadeel. Van […]
# The Nelson Mandela Bay Business Chamber has voiced strong opposition to the metro’s proposed average eleven-percent electricity tariff increase. The chamber’s CEO Denise van Huyssteen says businesses are already under pressure from rising fuel costs, expensive logistics and unreliable municipal infrastructure. She argues the increase is not cost-reflective and will further undermine competitiveness and […]
# Iran se Revolusionêre Wagkorps het vergeldingsaanvalle uitgevoer op Amerikaanse teikens in die Midde-Ooste. Dit sluit in ‘n Lugmagbasis in Jordanië wat Amerikaanse magte huisves, asook in Koeweit en Bahrein. Dit volg op Amerikaanse aanvalle op lugafweerstelsels, grondbeheerstasies en radar-stellings in Teheran nadat ʼn Amerikaanse helikopter Maandag afgeskiet is. Iran sê sy magte is gereed […]
# Die Gautengse polisie het met ‘n soektog begin na verdagtes betrokke by gisteraand se massaskietvoorval in die Jumpers-informele nedersetting in Cleveland in die ooste van Johannesburg. Twaalf mense is dood en minstens nege beseer. Meer as tien aanvallers is blykbaar vanuit ‘n wit Toyota Quantum naby ‘n vulstasie afgelaai. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê hulle […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê bendes, afpersingsmafia, dwelmsindikate, onwettige myn-netwerke, mensehandel-netwerke en korrupsiekartelle ondermyn die staat, die ekonomie en die oppergesag van die reg. President Cyril Ramaphosa het georganiseerde misdaad uitgewys as die grootste bedreiging vir Suid-Afrika se demokrasie en samelewing as geheel. Cachalia sê dis belangrik dat provinsiale veiligheidsplanne die […]
# Gauteng police have launched a manhunt after a mass shooting that claimed the lives of 12 people and left at least nine others injured at Jumpers informal settlement in Cleveland in the east of Johannesburg last night. More than ten attackers were apparently dropped off from a white Toyota Quantum near a petrol station. […]
# Krieket: Ben Stokes oorweeg volgens berigte om uit te tree as Engeland se kaptein. Hy en sy spanmaat, Gus Atkinson, word ondersoek nadat hulle blykbaar span-protokolle oortree het. Hulle was Maandag in die vroeë oggendure betrokke in ʼn onderonsie met ʼn Saracens-akademiespeler in ʼn Londense nagklub. Die voorval na Engeland se oorwinning oor Nieu-Seeland […]
# Iran’s Islamic Revolutionary Guard Corps has launched retaliatory strikes on US targets in the Middle East. It targeted an airbase in Jordan hosting American forces, as well as Kuwait and Bahrain. This is in response to US strikes, which targeted air defence systems, ground control stations, and radar sites in Tehran, following the downing of […]
# Acting minister of Police Firoz Cachalia says gangs, extortion mafias, drug syndicates, illegal mining networks, trafficking rings and corruption cartels are undermining the state, the economy and the rule of law. President Cyril Ramaphosa identified organised crime as the most immediate threat to South Africa’s democracy and society as a whole. Cachalia says it […]