# The DA says it condemns Tourism minister Patricia de Lille’s decision to dissolve the SA Tourism board, while ignoring accusations of impropriety levelled against the CEO. The minister and the board had reportedly locked horns over the board’s decision to institute disciplinary action against the entity’s now-suspended CEO, Nombulelo Guliwe. This was over a 4.1-million-rand prepayment to a […]
# Die FW de Klerk-stigting, wat een van ses groepe is wat verlede week se nasionale dialoog-konvensie geboikot het, sê hy is steeds ongelukkig met sekere aspekte, maar wil deelneem. Meer as 300 afgevaardigdes uit verskillende sektore het die konvensie bygewoon, wat gefokus het op sake soos maatskaplike samewerking, ekonomiese herstel en bestuurshervorming. Christo van […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy bestudeer die hofbeslissing oor die voorsiening van bestraling en onkologiedienste aan kankerlyers. Die Gautengse Hooggeregshof het vroeër die week beslis die departement moet ʼn vorige bevel oor radiologie-onkologiedienste nakom hangende die uitslag van sy appèl. Die hof het in Maart bevind die departement se versuim om ʼn plan te […]
# The Gauteng Health Department says it is studying the court ruling regarding the provision of radiation and oncology services to cancer patients. Earlier this week, the Gauteng High Court ruled that the department has to abide by a previous order on radiation oncology services, pending the outcome of its appeal. In March, the court […]
# The FW de Klerk Foundation, one of six groups that boycotted last week’s national dialogue convention, says it remains unhappy with certain aspects of the process but wants to participate. The first convention gathered over 300 delegates from various sectors, focusing on themes like social cohesion, economic recovery, and governance reforms. The foundation’s Christo […]
# President Cyril Ramaphosa sê die onlangse tariewe wat Amerika op goedere uit Afrika gehef het, het die noodsaaklikheid van uiteenlopende uitvoermarkte gewys. Hy het die negende Internasionale Konferensie oor Ontwikkeling in Afrika in Tokio, Japan, toegespreek. Japan is een van die hoofbeleggers in die Suid-Afrikaanse ekonomie en die bilaterale handel tussen die twee lande […]
# Die hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, generaal Rudzani Maphwanya, het ‘n verslag oor sy onlangse omstrede besoek aan Iran aan die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, voorgelê. Maphwanya was in die spervuur deur te kenne te gee Suid-Afrika en Iran het gemeenskaplike doelstellings. Hy het ook vir Israel gekritiseer oor […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie sê Ford, Nissan en Citroën is besig om verskeie modelle te herroep nadat hulle talle gebreke identifiseer het. Die reuse-motorvervaardiger Ford herroep meer as 20-duisend voertuie in Suider-Afrika weens veiligheidsredes. Dit sluit die Ranger- en Everest-modelle in wat tussen 2021 en vanjaar gebou is. Die kommissie se woordvoerder, Phetho Ntaba, sê […]
# Tennis: Die Italianers Sara Errani en Andrea Vavassori is die tweede agtereenvolgende jaar die Amerikaanse Ope-gemengde dubbelspelkampioene. Hulle het die derde-gekeurde Iga Swiatek en Casper Ruud in ‘n valbylpot verslaan op die Arthur Ashe-stadion in New York. Dit is slegs die vyfde keer dat ‘n gemengde dubbelspelspan agtereenvolgens die Grand Slam-toernooi kon wen, en […]