# The Free State Department of Agriculture and Rural Development has confirmed four new cases of foot-and-mouth disease. Three of the cases are in Kroonstad – two of them on commercial farms and one in a communal grazing area. The fourth case is on a commercial farm near Cornelia in the Mafube Municipality. The department […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, vra ʼn onmiddellike en onpartydige ondersoek na dodelike Israelse aanvalle op die Nasser-hospitaal in Khan Yunis, Gaza. Minstens 20 mense, insluitend vyf joernaliste, is volgens berigte in die aanvalle dood. Die joernaliste het vir Reuters, Associated Press, Al Jazeera en die Middle East Eye gewerk. Guterres se […]
# Tennis: Die Spanjaard Carlos Alcaraz het Reilly Opelka van Amerika verslaan om die Amerikaanse Ope se tweede ronde te haal. Die tweede gekeurde Alcaraz mik vir sy tweede sege op Flushing Meadows. Die Suid-Afrikaner Lloyd Harris het met die Argentyn, Sebastian Baez, afgereken terwyl Casper Ruud van Noorweë die Oostenryker, Sebastian Ofner, geklop het. […]
# The United Nations secretary general, António Guterres, has called for a prompt and impartial investigation into the deadly Israeli airstrikes on Nasser Hospital in Khan Yunis, Gaza. The airstrikes killed at least 20 people, including five journalists. The journalists had worked with Reuters, Associated Press, Al Jazeera and the Middle East Eye. Guterres’ spokesperson, […]
# Tennis: Spain’s Carlos Alcaraz defeated big-serving American Reilly Opelka, 6-4, 7-5, 6-4, to reach the US Open second round. The second seed is aiming for his second crown at Flushing Meadows. South Africa’s Lloyd Harris beat Argentina’s Sebastian Baez, 6-3, 7-5, 6-4, while Norwegian Casper Ruud saw off Austrian Sebastian Ofner, 6-1, 6-2, 7-6. […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het ʼn goue geleentheid misgeloop om die ANC se mislukte sosialistiese beleide te vervang met ʼn regverdige vryemarkstelsel. Die regering wil tydelike vrystelling van standaard mededingingswetgewing toelaat om uitvoere te bevorder. Dit is op voorwaarde dat klein en medium-ondernemings wat aan […]
# The Freedom Front Plus says Trade, Industry and Competition minister, Parks Tau, has missed a golden opportunity to do away with the ANC’s failed socialist policies, and replace them with a fair, free-market system. Government intends to grant temporary exemptions from standard competition legislation to boost exports. This is on condition that small- to […]
# Die Amerikaanse visepresident, JD Vance, sê Rusland het aansienlike toegewings gemaak in samesprekings om sy oorlog teen Oekraïne te beëindig. Die Russiese minister van Buitelandse Sake, Sergey Lavrov, hou vol dat enige veiligheidswaarborge aan Oekraïne ook Rusland en sy grootste bondgenoot, China, moet betrek, sowel as Amerika, Brittanje en Frankryk. Vance het aan NBC […]
# Sportnuus: Die swemmer Tatjana Smith, wat vier Olimpiese medaljes ingepalm het, is op die Suid-Afrikaanse Sporttoekennings as Sportvrou en Sportster van die Jaar aangewys. Sy het uitgetree ná verlede jaar se Spele in Parys. Die fietsryer Alan Hatherly is Sportman van die Jaar, en Simoné Kruger en Mpumelelo Mhlongo Sportvrou en Sportman van die […]