# Die Israelse Weermag sê hy het oornag ‘n nuwe vlaag aanvalle uitgevoer op Iran se uraanproduksie- en missielvervaardigingsaanlegte. Van die geriewe wat geteiken is, is ‘n monteeraanleg vir die vervaardiging van grond-tot-lugmissiele, ‘n uraanverrykings-aanleg en ‘n opleidingsinstelling wat met die Revolusionêre Wagte verbind word. Die Israelse Weermag sê hy is vas oortuig dat die […]
# President Cyril Ramaphosa het die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, as waarnemende president aangestel. Dit is weens die afwesigheid van Ramaphosa, wat aan die G7-beraad in Kanada deelgeneem het, en adjunkpresident Paul Mashatile, wat tans op ‘n werksbesoek aan Rusland is. Die Presidensie sê Motshekga se aanstelling is in ooreenstemming met […]
# The Israeli Defence Force says it launched a wave of strikes on Iranian uranium centrifuge and missile production sites overnight. It says among the facilities targeted was a site for producing raw materials and components for assembling surface-to-air missiles, a centrifuge production facility, and an academy linked to the Revolutionary Guard Corps. Centrifuges are […]
# Die DA in Gauteng sê die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het ‘n hersiening van oormatige hospitaalsekuriteit gelas na die party se onthulling van buitensporige kostestyging. Die totale sekuriteitskoste het van 655-miljoen-rand in 2022 het gestyg tot 2,54-miljard-rand vanjaar. Jack Bloom van die DA sê die Tara Geestesgesondheidshospitaal se nuwe sekuriteitskontrak het 46 wagte […]
# President Cyril Ramaphosa has appointed Defence and Military Veterans minister Angie Motshekga to serve as acting president. This is due to Ramaphosa’s absence while he participated in the G7 summit in Canada, and deputy president Paul Mashatile currently being on a working visit to Russia. The Presidency says Motshekga’s appointment is in accordance with […]
# The DA in Gauteng says Health MEC, Nomantu Nkomo-Ralehoko, has ordered a review of excessive hospital security following the party’s exposure of ballooning costs. Total security costs have soared from 655-million-rand in 2022 to 2.54-billion-rand this year. The DA’s Jack Bloom says, for example, the Tara Mental Hospital’s new security contract includes 46 guards, […]
# AfriForum vra die minister van Vervoer, Barbara Creecy, om tydelike rybewyse gratis aan motoriste te voorsien wat betyds hernu. Dit volg weens die 730-duisend agterstallige rybewyskaarte wat sedert verlede maand nie gedruk kon word nie omdat die drukker gereeld buite werking is. Louis Boshoff van AfriForum sê dis onregverdig om te verwag dat motoriste […]
# AfriForum is calling on Transport minister Barbara Creecy to issue free temporary driving licences to motorists who renew on time. The demand follows a backlog of over 730-thousand licence cards by mid-May, due to repeated printer breakdowns. AfriForum’s Louis Boshoff says it’s unfair for motorists to pay extra for delays caused by the department’s […]
# Motorsport: Kanada gaan ‘n Formule Een Grand Prix aanbied tot minstens 2035. Dit volg nadat die sport ‘n verlenging onderteken het met Kanada en Quebec vir ‘n wedren in Montreal, wat sy eerste Grand Prix in 1978 gehou het. Die wedren was in gedrang nadat F1 se uitvoerende hoof, Stefano Dominicali, verlede jaar ‘n […]