# The Department of Trade, Industry, and Competition has submitted to the European Union, urging it to reconsider its planned implementation of an expanded levy on carbon-intensive imports. The EU’s carbon-border adjustment mechanism is designed to reduce emissions by ensuring imports are subject to the same surcharges as domestically produced goods that use carbon-intensive methods. The department […]
# Die FBI sê gister se noodlottige skietery by die Annunciation Catholic School in Minneapolis word as ‘n haatmisdaad teen Katolieke ondersoek. Twee kinders van agt en tien is dood en 17 mense gewond toe ‘n aanvaller tydens die mis losgebrand het. Die verdagte, geïdentifiseer as Robin Westman, is op die toneel dood nadat hy […]
# Die gevierde Suid-Afrikaanse akteur, regisseur en draaiboekskrywer, John Kani, is nou ʼn lid van die toonaangewende Academy of Motion Picture Arts and Sciences se stemliggaam. Hierdie eksklusiewe groep kies elke jaar die Oscar-wenners. Kani en die fliekvervaardiger Anant Singh is die enigste Suid-Afrikaners wat tans lede van dié elitegroep is. Kani, wat wêreldwyd bekend […]
# The FBI says yesterday’s deadly shooting at the Annunciation Catholic School in Minneapolis is being investigated as an anti-Catholic hate crime. Two children, aged eight and ten, were killed, and 17 other people were injured when a suspect opened fire during Mass. The suspect, who has been identified as Robin Westman, died at the […]
# Celebrated South African actor, director, and playwright John Kani is now a member of the prestigious Academy of Motion Picture Arts and Sciences’ voting body. This exclusive group is responsible for selecting Oscar winners each year. Kani joins film producer Anant Singh as the only South African currently in the academy’s elite voting membership. Kani, […]
# Die African Congress for Transformation sê die skorsing van die direkteur-generaal en adjunk-direkteur-generaal van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Doctor Mashabane en Jabu Hlatshwayo, wys die regbank is gekaap. Die party sê die vertragings in die Madlanga-kommissie toon die ANC gebruik ondersoeke as rookskerms om korrupsie te verberg en kaders te beskerm. Woordvoerder Mohau Khumalo […]
# The African Congress for Transformation says the suspension of Justice and Constitutional Development director-general Doctor Mashabane and his deputy Jabu Hlatshwayo shows the judiciary has been captured. The party says delays in the Madlanga Judicial Commission show the ANC is using inquiries as smokescreens to shield corruption and protect cadres. Party spokesperson Mohau Khumalo […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê Suid-Afrika se huidige verkiesingstelsel slaag nie in sy doel nie. Die Verkiesingspaneel vir Hervorming en Raadpleging doen ‘n omvattende hersiening van die stelsel en moet einde volgende maand aanbevelings aan die Parlement voorlê. Marius Roodt van die instituut sê die land het ‘n verkiesingstelsel nodig wat proporsioneel, regverdig en […]
# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê hy gaan ʼn dringende hofbevel aanvra teen die Kaapse Verenigde Taxivereniging en die Kaapse Organisasie vir die Demokratiese Taxivereniging. Dit volg na die onlangse vlaag dodelike geweld in die taxibedryf. In Philippi-Oos en Khayelitsha was daar Maandag ʼn reeks skietvoorvalle waarin talle mense dood is. Winde sê die […]