# Corruption Watch says it has become clear that syndicates involving officials and service providers have been able to continue their looting with no consequences. This follows the Special Investigating Unit’s investigation into Tembisa Hospital, which uncovered coordinated syndicates responsible for the looting of over two-billion-rand. Corruption Watch says the mismanagement of resources severely impacts the […]
# Die FNB-Buro vir Ekonomiese Navorsing se siviele vertrouensindeks het in die derde kwartaal van 2025 van die vorige 41 tot 43 gestyg. ‘n FNB-ekonoom Siphamandla Mkhwanazi sê die styging in verbruikersentiment volg ten spyte van swakker konstruksiebedrywighede, met byna 55-persent van die respondente wat ontevrede is met saketoestande. Hy voeg by basiseffekte verklaar waarskynlik […]
# The FNB-Bureau for Economic Research Civil Confidence Index rose to 43 in the third quarter of 2025, up from 41. FNB economist Siphamandla Mkhwanazi says the rise in sentiment comes despite weaker construction activity, with nearly 55-percent of respondents unhappy with business conditions. He adds that base effects likely explain the dip in activity, […]
# Die Amerikaanse vise-president, JD Vance, glo die federale regering sal sluit indien die dooiepunt oor fondse voortduur. Min vordering is gemaak tydens gister se laaste wanhopige vergadering tussen president Donald Trump en Demokratiese leiers in die Kongres. Die Demokrate weier om die Republikeinse Party se wetgewing oor voortgesette befondsing ná vandag te steun, tensy […]
# US vice president JD Vance believes a federal government shutdown will happen as an impasse remains on how to keep funding flowing. A last-ditch meeting between president Donald Trump and Democratic leaders in Congress on Monday made little progress. Democrats are refusing to support the Republican Party’s legislation to continue funding beyond today unless […]
# Die Vryemarkstigting sê Suid-Afrika se voorspoed hang af van openheid, handel en die oppergesag van die reg. Die regering onderhandel steeds met Amerika oor ‘n handelsooreenkoms. Die stigting sê die hervormings wat Amerika versoek, naamlik respek vir eiendomsregte, die beëindiging van rasverdelende maatreëls en die bekamping van haatspraak, is ten volle in ooreenstemming met […]
# The Free Market Foundation says South Africa’s prosperity depends on openness, trade, and the rule of law. This comes as government is still negotiating with the US on a trade agreement. The foundation says the reforms requested by America, respecting property rights, ending racially divisive regulations, and confronting hate speech, are measures fully consistent […]
# Die DA eis aanspreeklikheid ná berigte oor mishandeling en die oorbevolking van psigiatriese pasiënte by die Dr. George Mukhari Akademiese Hospitaal in Tshwane. Die DA se woordvoerder, Madeleine Hicklin, sê pasiënte word ingeprop in sale wat uitmekaar val ten spyte van ‘n voltooide opknappingsplan wat in 2022 ingedien is. Hicklin beklemtoon ernstige personeeltekorte, swak […]
# Krieket: Engeland se afrigter, Charlotte Edwards, verwag minstens ‘n plek in die halfeindronde van die eendag-Wêreldbekertoernooi in Indië en Sri Lanka, wat vandag begin met die wedstryd tussen die twee gasvrou-spanne in Guwahati. Engeland se eerste wedstryd is Vrydag teen Suid-Afrika. Engeland het teen Australië verloor in die eindstryd van die vorige toernooi in […]