# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sal na verwagting eers Donderdag sy groep aankondig vir Saterdag se Rugbykampioenskaps-wedstryd teen die All Blacks in Auckland. Hy wag steeds op nuus oor die beseerde kaptein, Siya Kolisi, en die veteraan Willie le Roux. Die ervare skrumskakel Faf de Klerk is die naweek na Nieu-Seeland ontbied nadat die haker […]
# Business Leadership South Africa sê die regering moet die oorgang na mededingende elektrisiteitsmarkte met gelisensieerde handelaars en onafhanklike opwekkers bespoedig. Dit volg ná Nersa se skikking van 54-miljard-rand met Eskom weens die reguleerder se foute in die berekening van tariewe. BLSA se uitvoerende hoof, Busiswe Mavuso, sê die fout ontbloot die absurditeit van ʼn […]
# Minstens 250 mense is in Afganistan dood en meer as 500 beseer toe ‘n aardbewing met ‘n omvang van 6,0 die oostelike deel van die land getref het. Die middelpunt was naby die land se vyfde grootste stad, Jalalabad. Die aardbewing is ook in verskeie stede in die naburige Pakistanse provinsies Khyber Pakhtunkhwa en […]
# Die Forum for South Africa sê die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, is huigelagtig en onbetroubaar in die stryd teen misdaad en korrupsie. Cachalia het vroeër sy kommer uitgespreek oor die nasionale kommissaris, Fanie Masemola, se besluit om 121 dossiere oor politieke moorde aan KwaZulu-Natal se taakspan vir dié misdaad terug te besorg. […]
# Business Leadership South Africa is calling on the government to accelerate the transition to competitive electricity markets with licensed traders and independent generators. This follows the National Energy Regulator of South Africa’s 54-billion-rand settlement with Eskom over tariff calculation errors. BLSA CEO Busiswe Mavuso says the error exposes the absurdity of a system that […]
# At least 250 people were killed and over 500 injured when a 6.0-magnitude earthquake hit Afghanistan’s eastern region on Sunday evening. The epicentre was near Jalalabad, the country’s fifth-largest city. The earthquake was also felt in several cities in neighbouring Pakistan’s Khyber Pakhtunkhwa and Punjab provinces. The Taliban government says the death toll is expected […]
# The Forum for South Africa has accused acting Police minister, professor Firoz Cachalia, of being two-faced and untrustworthy in the fight against crime and corruption. This comes as Cachalia has expressed concern over National Police Commissioner, Fanie Masemola’s decision to return 121 dockets related to political killings back to the KwaZulu-Natal political killings task […]
# The DA in the Western Cape has welcomed the provincial Education Department’s announcement that the basket of posts allocation for 2025, amounting to 35-thousand-934 posts, will be retained for the 2026 school year. This comes a year after the WCED cut two-thousand-407 teaching posts for 2025 due to a significant budget shortfall. The DA’s […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het die Verenigde State versoek om sanksies teen Iran op te hef, militêre optrede in Venezuela te staak en nie meer wapens aan Israel te verskaf nie. SAKP-woordvoerder Mbulelo Madlana het gister president Donald Trump se besluite oor menseregte tydens ‘n betoging buite die Amerikaanse konsulaat in Johannesburg veroordeel. Hy […]