# Die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, het ‘n aanvullende beëdigde verklaring by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om sy aansoek om heraanstelling te versterk. Dit volg op die besluit om 121 dossiere terug te besorg aan die KwaZulu-Natalse taakspan vir politieke moorde. Kommissaris Fannie Masemola het Sibiya geskors omdat hy sy opdragte oor die […]
# Suspended deputy National Police Commissioner, Shadrack Sibiya, has submitted a supplementary affidavit to the High Court in Pretoria, to bolster his reinstatement case. This follows the decision to return 121 dockets to the KwaZulu-Natal Political Killings Task Team. National Police Commissioner, Fannie Masemola, suspended Sibiya for disobeying his instructions on the disbandment of the task […]
# Landwye Operasie Shanela-bedrywighede het die afgelope week tot die inhegtenisneming van 14-duisend-773 verdagtes gelei. Onder dié wat vasgetrek is, was drie-duisend-51 gesoekte persone wat in verskillende dele van die land opgespoor is. Hulle is gesoek weens moord, verkragting en aanranding met die doel om ernstig te beseer. Altesaam 119 moordverdagtes is vasgetrek, die meeste […]
# Die DA sê hy het die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie, Queenie Mvana, gevra vir ʼn dringende hersiening van die skikkingsooreenkoms tussen Eskom en die energiereguleerder. Nersa het ‘n skikking van 54-miljard-rand met die kragvoorsiener buite die hof bereik ná foute in die berekening van tariewe. Kevin Mileham van die […]
# Nationwide Shanela operations resulted in the arrest of 14-thousand-773 suspects in the past week. Among those arrested are three-thousand-and-51 wanted individuals who were traced in different parts of the country. These suspects are wanted in cases that include murder, rape, and assault to cause grievous bodily harm. A total of 119 murder suspects were […]
# The DA says it has asked the chairperson of Parliament’s portfolio committee on Electricity and Energy, Queenie Mvana, for an urgent review of the settlement agreement between Eskom and energy regulator Nersa. Nersa has reached a 54-billion-rand out-of-court settlement with the power utility over tariff calculation errors. The DA’s Kevin Mileham says this incident highlights […]
# Die hoof van die Europese Sentrale Bank, Christine Lagarde, het gewaarsku indien president Donald Trump die onafhanklikheid van die Amerikaanse Federale Reserweraad sou ondermyn, dit ‘n baie ernstige gevaar vir die wêreldekonomie sal inhou. Die Federale Reserweraad se taak is hoofsaaklik om werk te bevorder, pryse stabiel te hou en rentekoersbeleide in te stel. […]
# The head of the European Central Bank, Christine Lagarde has warned that if President Donald Trump were to undermine the independence of the US Federal Reserve, it would represent a very serious danger to the global economy. The Federal Reserve’s main job is to promote employment, keep prices stable, and set interest rate policy. […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus is only expected to name his squad for Saturday’s Rugby Championship match against the All Blacks in Auckland on Thursday. He is still waiting on news on injured captain Siya Kolisi and veteran Willie le Roux, while experienced scrumhalf Faf de Klerk was called up to New Zealand after […]