# US president Donald Trump says a ceasefire between Israel and Iran is now in effect, urging both countries not to violate it. This is despite the death of four Israelis by Iranian missile strikes this morning. According to reports, Trump brokered the ceasefire through talks with Israeli prime minister Benjamin Netanyahu on Monday, while […]
# The Institute of Race Relations is urging Parliament to pass the Appropriations Bill, which will reduce black economic empowerment premiums to nil in 82-billion-rand worth of public procurement. BEE Premiums are the extra paid for identical goods or services based on race, which are presently capped at 25-percent for contracts under 50-million-rand. IRR’s Gabriel […]
# Soccer: Banyana Banyana coach Desiree Ellis has named a 26-player team for the Women’s Africa Cup of Nations, which begins on July 5th in Morocco. Only 14 of the selected players were in the Wafcon-winning squad three years ago. Seventeen-year-old JVW FC duo Casey Gordon and Bonolo Mokoma are the youngest members of the […]
# Die dodetal in die Oos-Kaapse oorstromings het tot 95 gestyg terwyl soek- en reddingsoperasies met behulp van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag voortduur. Ses-en-tagtig van die liggame wat gevind is, is deur families uitgeken en die proses om die res te identifiseer, gaan voort. Die provinsiale woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê regeringsinstellings en nieregeringsorganisasies se ondersteuning […]
# The death toll from the Eastern Cape floods has risen to 95 as search and recovery efforts continue, assisted by the South African National Defence Force. Out of the recovered bodies, 86 have been identified and collected by their families, and processes are underway for the identification of the remaining bodies. Provincial spokesperson, Khuselwa […]
# Gholf: Die Amerikaner Keegan Bradley reken hy speel tans die beste gholf van sy loopbaan. Die kaptein van die Amerikaanse Ryder-bekerspan het die Travellers-kampioenskap met 15 onder baansyfer gewen. Tommy Fleetwood van Engeland en die Amerikaner Russell Henley was saam tweede op 14 onder, gevolg deur die Australiër Jason Day en Harris English van […]
# Golf: American Keegan Bradley says he feels like he is playing the best golf of his career at the moment. The US Ryder Cup captain won the Travellers Championship by a shot at 15 under. England’s Tommy Fleetwood finished tied for second with American Russell Henley. Australia’s Jason Day and American Harris English shared […]
# Amerika se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Dorothy Shea, waarsku dat enige Iranse aanval op Amerikaanse burgers of basisse verwoestende gevolge sal ontlok. Spanning in die Midde-Ooste het die naweek skerp toegeneem nadat Amerika drie Iranse kernaanlegte aangeval het. Shea het gister aan die VN-veiligheidsraad gesê die Iranse regering is die afgelope 40 jaar […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se demokratiese orde is gesond en geanker in ‘n vooruitstrewende Grondwet en ‘n Konstitusionele Hof wat almal se regte waarborg. Dit is vanjaar 30 jaar sedert die Konstitusionele Hof die eerste keer vergader het. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief die hof het in sy trotse geskiedenis deurgaans sy […]