# Die akteur en groot skenker aan die Demokratiese Party, George Clooney, sê dit was ʼn fout om oudpresident Joe Biden met die gewese visepresident, Kamala Harris, te vervang as die party se benoeming vir 2024 se Amerikaanse presidentsverkiesing. Afgevaardigdes van die party het virtueel gestem om Harris te benoem nadat Biden in Julie onttrek […]
# Business Leadership South Africa sê Operasie Vulindlela het tasbare sukses behaal in die hervorming van elektrisiteit en visums, maar die instelling van ander noodsaaklike hervormings verloop stadiger. Operasie Vulindlela is ʼn gesamentlike projek van die Presidensie en Nasionale Tesourie om strukturele hervormings te versnel en ekonomiese herstel te ondersteun. BLSA se uitvoerende hoof, Busiswe Mavuso, […]
# Actor and prominent financial donor to the Democratic party, George Clooney, says it was a mistake to have former vice president, Kamala Harris, replace former president, Joe Biden, as the democratic nominee in the 2024 US presidential election. A virtual vote of party delegates nominated Harris after Biden ended his bid for re-election in […]
# Die DA in die Wes-Kaap het alle pogings verwerp om ras of identiteit vir politieke gewin uit te buit. Dit kom nadat twee voormalige DA-raadslede, Marchell Kleynhans en Brendon Adams, wat die party verlede week verlaat het om by die Patriotic Alliance aan te sluit, die DA daarvan beskuldig het dat hy Kleurlinge en […]
# Die mynwerkersvakbond NUM het kommer uitgespreek oor die toenemende afleggingskrisis en inkrimping van belangrike nywerheidsektore. Talle maatskappye in die metaalsektor lê werkers af weens sterk mededinging, veral uit China. NUM-woordvoerder, Livhuwani Mammburu, sê die regering moet dringend ingryp om tot 688 werksgeleenthede by die Beeshoek-ysterertsmyn in die Noord-Kaap te red. Hy sê proaktiewe maatreëls […]
# Business Leadership South Africa says Operation Vulindlela has delivered tangible wins in electricity and visa reform, but implementation has slowed on other critical reforms. Operation Vulindlela is a joint initiative of the Presidency and National Treasury to accelerate the implementation of structural reforms and support economic recovery. BLSA CEO Busiswe Mavuso says the establishment of […]
# Krieket: Die regering het die Protea-vroue gelukgewens met hul uitsonderlike vertoning in gister se Wêreldbeker-eindstryd teen Indië. Dit was die mede-gasvroue se eerste titel nadat hulle Suid-Afrika met 52 lopies geklop het in Mumbai. Die regering se adjunk-woordvoerder, William Baloyi, sê die Proteas kan trots wees op hul vertoning, want hulle het vasberadenheid, vaardigheid […]
# The DA in the Western Cape has rejected any attempt to exploit race or identity for political gain. This comes as two former DA councillors, Marchell Kleynhans and Brendon Adams, who left the party to join the Patriotic Alliance last week, have accused the DA of sidelining coloured and Khoi people in the George […]
# Cricket: Government has applauded the Proteas Women for their exceptional performance in the Women’s one-day World Cup final against India. The co-hostesses were crowned champions for the first time after defeating South Africa by 52 runs in Mumbai. Government deputy spokesperson, William Baloyi, says the Proteas Women should be proud of their performance, as […]