# The Organisation Undoing Tax Abuse says corruption persists due to political inaction and systemic secrecy within government institutions. They believe South Africa is becoming increasingly dysfunctional, with service delivery collapsing, rising inequality, and inaction on corruption. The organisation warns that the state is failing to act on findings from the State Capture Commission, while […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê korrupsie duur voort weens politieke onwilligheid en sistemiese geheimhouding in regeringsinstellings. OUTA glo Suid-Afrika verswak aanhoudend, met dienslewering wat ineenstort, toenemende ongelykheid en geen stappe teen korrupsie nie. Die organisasie sê die staat het versuim om die Staatskapingskommissie se bevindings te implementeer en diegene wat by korrupsie betrek word, […]
# Die Departement van Gesondheid stuur vandag ‘n orgaanskenking-bewusmakings-veldtog in Boksburg, Gauteng, van stapel om orgaan- en weefselskenking in Suid-Afrika te bevorder. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê daar is bykans drie-duisend pasiënte op waglyste en die veldtog moedig gesinne aan om die geskenk van die lewe te omhels, want mense sterf terwyl hulle […]
# ‘n Amerikaanse federale appèlhof het ‘n aansoek deur president Donald Trump se administrasie toegestaan om die uitspraak van die Hof vir Internasionale Handel tydelik op te skort. Die hof het Woensdag beslis Trump is ingevolge die Wet op Internasionale Noodekonomiese Magte nie by magte om omvangryke globale tariewe te hef nie. Die beslissing beteken […]
# Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het politieke skenkings vir die 2024/2025-boekjaar se vierde kwartaal bekendgemaak. Die totale waarde van verklaarde skenkings beloop 14,18-miljoen-rand. Van 1 Januarie tot 31 Maart 2025 het die ANC 7-miljoen-rand ontvang: vier-miljoen-rand van Chancellor House Trust en drie-miljoen van Naspers Limited. Die DA het 6,2-miljoen-rand ontvang en ActionSA een-miljoen-rand. Die OVK sê […]
# Die GOOD-party sê die DA het erken sy parlementslede wat na Israel gereis het om volksmoord deur die Israelse weermag te verontskuldig, behoort getug te word. Ten minste nege parlementslede van drie politieke partye het Israel in April besoek. In ‘n Democracy Unplugged-potgooi, sê Die DA-woordvoerder, Karabo Khakhau, die party het nie die besoek […]
# Tennis: Die driemalige kampioen, Novak Djokovic van Serwië het na die derde rondte van die Franse Ope deurgedring toe hy met Corentin Moutet van Frankryk afgereken het. Die derde gekeurde Duitser Alexander Zverev het ná een stel agter, die jong Nederlander Jesper de Jong geklop. Australië se Alex De Minaur, nommer nege in die […]
# ActionSA in Ekurhuleni verwelkom die besluit om munisipale dienste te inkontrakteer, veral vir werkers soos skoonmakers, sekerheidspersoneel en vullisverwyderaars. Die metro sal noodsaaklike dienste, 700 permanente skoonmakers en 290 permanente beamptes van die Ekurhuleni-metropolisiedepartement, inkontrakteer wat na strategiese kantore en geboue sal omsien. Phillip Dolo van ActionSA sê dis belangrik om afhanklikheid van kontrakteurs te […]
# A US federal appeals court has granted a request by president Donald Trump’s administration to temporarily pause the ruling of the Court of International Trade. On Wednesday, the court ruled that Trump did not have the authority under the International Emergency Economic Powers Act to impose sweeping global tariffs. The appeals court decision allows the […]