# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê sy departement en ander belanghebbendes sal Maandag en Dinsdag ‘n hoëvlak-nasionale bek-en-klouseer-indaba in Roodeplaat, Pretoria, aanbied. Hy sê Suid-Afrika ervaar tans beduidende en voortdurende uitdagings met uitbrekings van bek-en-klouseer in verskeie provinsies. Dit het gelei tot beperkings op die beweging van vee en het die land se […]
# Gholf: Die 153ste Ope-kampioenskap by Royal Portrush in Noord-Ierland het in ‘n nagmerrie ontaard vir die 11 Suid-Afrikaners. Die heersende PGA-kampioenskapwenner Scottie Scheffler loop voor met 10 onder baansyfer. Christiaan Bezuidenhout het goed begin toe hy met ‘n 67 geopen het om saam met vyf ander spelers voor te loop teen die begin van […]
# Die Amerikaanse Departement van Justisie het ‘n regter gevra om dokumente wat verband hou met die seksoortreder Jeffrey Epstein vry te stel, ná hewige kritiek op die Trump-administrasie se hantering van die saak. Die versoek het betrekking op transkripsies van die groot jurie in die 2019-mensehandelsaak teen Epstein. Die hofaansoek volg nadat Trump die […]
# Golf: The 153rd Open Championship at Royal Portrush in Northern Ireland has turned into a nightmare for the 11-man South African contingent. Reigning PGA Championship winner Scottie Scheffler is leading by a shot on 10-under par. Christiaan Bezuidenhout got off to a good start when he opened with a 67 to share a six-way […]
# The minister of Agriculture, John Steenhuisen says his department and other stakeholders will host a high-level national foot and mouth disease indaba in Roodeplaat, Pretoria on Monday and Tuesday. He says South Africa is currently experiencing significant and ongoing challenges with outbreaks of foot-and-mouth disease across several provinces. These have resulted in restrictions on livestock movement and significantly impacted […]
# The US justice department has asked a judge to unseal material related to sex offender Jeffrey Epstein, following intense criticism of the Trump administration’s handling of the case. The request concerns transcripts from the grand jury in the 2019 sex trafficking case against Epstein. The court filing came as Trump filed a lawsuit against […]
# Geslote kringtelevisie-beeldmateriaal van die Kaapse Metropolisie het 215 breek-en-gryp-voorvalle aangeteken vanaf Julie 2024 tot Mei 2025, meestal in die laatmiddag en oor naweke. Die Bonteheuwel-Langa-deurgang bly ‘n brandpunt, met verhoogde bedrywighede in Leonsdale, Philippi en Milnerton. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê waaksaamheid is die sleutel en vra motoriste om waardevolle […]
# Cape Town Metro Police CCTV has recorded 215 smash-and-grab incidents from July 2024 to May 2025, mostly in late afternoons and over weekends. The Bonteheuwel-Langa corridor remains a hotspot, with increased activity in Leonsdale, Philippi, and Milnerton. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith, says vigilance is key, urging motorists to hide […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik verwelkom ‘n uitspraak deur die Hooggeregshof in Johannesburg wat die stryd teen wanadministrasie en wettige intimidasie versterk. Die hof het die voormalige voorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Ernest Khosa, se poging om OUTA se verslag wat hom van korrupsie beskuldig, te blokkeer van die hand gewys. Die […]