# The Gauteng Health Department is prioritising the repair of infrastructure across hospitals as winter strains critical infrastructure. The department’s spokesperson Motalatale Modiba says 100-million-rand has been allocated to restore and maintain essential equipment. Facilities like Bertha Gxowa Hospital have already seen repairs, while others such as Charlotte Maxeke Academic Hospital are undergoing upgrades. He confirmed […]
# South Africans are urged to remain vigilant as the new COVID-19 variant, Nimbus, spreads rapidly in the US, Asia, and Europe. Classified by the World Health Organisation as a variant under monitoring, Nimbus shows high transmissibility and new mutations. Speaking to Newzroom Afrika, Wits Medical School’s Shabir Madhi warns that while vaccines remain effective, […]
# Die Gautengse Departement van Gesondheid prioritiseer die herstel van kritieke infrastruktuur in hospitale wat deur die winter onder druk verkeer. Departementele woordvoerder, Motalatale Modiba, sê 100-miljoen-rand is toegeken om noodsaaklike toerusting te herstel en in stand te hou. Die Bertha Gxowa-hospitaal het reeds herstelwerk ondergaan, terwyl ander instellings soos die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal […]
# Dokters in Indië sê 270 liggame is op die toneel van Donderdag se Air India-vliegramp in Ahmedabad gevind. Die vliegtuig was op pad na Londen toe dit kort na opstyging in ‘n bewoonde gebied neergestort het. Net een persoon het oorleef, met die res van die 242 passasiers en bemanningslede aan boord wat almal […]
#Tennis: Taylor Fritz het Alexander Zverev gister in Stuttgard in skoon stelle verslaan en sy eerste ATP-titel van die seisoen gewen. Die Amerikaner het ‘n maklike oorwinning van 6-3, 7-6 behaal ten spyte van ‘n reënonderbreking vroeg in die tweede stel. Fritz het nou sy laaste vyf wedstryde teen Zverev gewen en opgeskuif na die […]
# Suid-Afrikaners word versoek om te waak teen die nuwe COVID-19-variant, Nimbus, wat vinnig in die VSA, Asië en Europa versprei. Nimbus, wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie as ‘n variant geklassifeer is wat gemonitor word, toon hoë oordraagbaarheid en nuwe mutasies. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika waarsku Shabir Madhi van die Wits Mediese Skool dat […]
#Die politieke ontleder Bheki Mngomezulu sê die Regering van Nasionale Eenheid het ‘n identiteitskrisis. Dis vandeesweek een jaar sedert die RNE gevorm is nadat die ANC se steun in die 2024-verkiesing tot 40-persent gedaal het. Mngomezulu sê die koalisie se dienslewering is stadig met swak samehorigheid tussen ministers. Mngomezulu het met SABC News gepraat en […]
# Gholf: Suid-Afrika se Thriston Lawrence het na die derde ronde gister steeds ‘n kans by die Amerikaanse Ope by Oakmont. Lawrence het ‘n baansyfer 70 gespeel wat hom op 211 gelaat het, drie houe agter die voorloper Sam Burns van die VSA. Die ander Suid-Afrikaner wat steeds in die veld is, Christiaan Bezuidenhout, het […]
# Golf: South Africa’s Thriston Lawrence is still within a shot at the US Open at Oakmont after the the third round yesterday. Lawrence played an even par 70 leaving himself at 211, three shots behind the leader Sam Burns of the USA. The other South African still in the field, Christiaan Bezuidenhout finished the […]