# Vyf mense is gister dood en nog twee beseer in ‘n botsing reg van voor by Ysterberg in Polokwane, Limpopo. Die Vervoerdepartement het bevestig die slagoffers is verkool toe die twee motorvoertuie na die ongeluk aan die brand geslaan het. Die woordvoerder Tidimalo Chuene sê voorlopige verslae dui daarop dat die een voertuig probeer […]
# Die voormalige speaker van die Oekraïnse Parlement, Andriy Parubiy, is doodgeskiet in die westelike stad Lviv. Volgens Oekraïnse aanklaers het ‘n ongeïdentifiseerde gewapende man verskeie skote op die politikus afgevuur en hy is op die toneel dood. Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky het gister se aanval as ‘n “verskriklike moord” beskryf en sy meegevoel […]
# Five people died and two others were injured in a head-on collision at Ysterberg Mountain in Polokwane Municipality, Limpopo yesterday. The Transport Department confirmed the victims were burned beyond recognition when two sedans caught fire after impact. Spokesperson Tidimalo Chuene said preliminary reports suggest one vehicle attempted to overtake. MEC Susani Violet Mathye expressed […]
# Gholf: Thriston Lawrence het gister briljante spel gelewer op die eerste nege putjies en die voortou geneem in die Omega Europese Meesters in Switserland. Die derde ronde het laat op die derde dag begin, en Lawrence kon slegs 12 putjies voltooi. Die Suid-Afrikaner, wat die toernooi in 2022 gewen het, het die derde ronde […]
# The former speaker of the Ukrainian parliament Andriy Parubiy has been shot dead in the western city of Lviv. Ukraine’s prosecutors said “an unidentified gunman fired several shots at the politician and that Parubiy died on the spot. Ukrainian President Volodymyr Zelensky described Saturday’s attack as a “terrible murder” and offered condolences to Parubiy’s […]
Golf: Thriston Lawrence produced a brilliant burst of scoring on the front nine on Saturday to open up to take the lead at the Omega European Masters in Switzerland. The third round started late on day three, and Lawrence only managed to complete 12 holes. The South African, who won the event in 2022, started […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het belanghebbendes versoek om saam te werk om bestendigheid in die taxibedryf te herstel. Dit volg na voorvalle in Philippi-Oos, Khayelitsha en Macassar, waarin vyf mense dood en nege beseer is. Mededingende verenigings CATA en CODETA is deur die Provinsiale Taxiregistrateur gedaag om die oortredings van die […]
# Die MK-party het die Nasionale Polisiekommissaris Fannie Masemola geprys vir die terugbesorging van 121 dossiere aan die KwaZulu-Natal taakspan vir Politieke Moorde. Die MK-party sê die stap is van kritieke belang te midde van Suid-Afrika se toenemende misdaad en korrupsie, en sê dis ‘n stap wat die agterstallige arrestasies en vervolgings sal aanspreek. Terwyl […]
# The MK Party has praised National Police Commissioner Fannie Masemola for returning 121 dockets to the KwaZulu-Natal Political Killings Task Team. The MK Party says the move is crucial amid South Africa’s rising crime and corruption, calling it a step toward long-overdue arrests and prosecutions. While welcoming the reinstatement, the party criticises president Cyril […]