# ActionSA says its newly gazetted Constitution Twenty-Second Amendment Bill, if passed, would represent the most significant overhaul of the bloated national executive since the dawn of democracy in 1994. The executive currently consists of 32 ministers and 43 deputy ministers. ActionSA’s spokesperson, Matthew George, says some of the proposals in the bill include abolishing […]
# The Gauteng Health Department has welcomed the judgment by the Supreme Court of Appeal in the matter involving the company Buhle Waste, and the awarding of the department’s medical waste tender. The court set aside the judgment of the Gauteng High Court in November 2023, which had declared the tender invalid, due to what it deemed […]
# Die polisie het op nagemaakte goedere ter waarde van meer as 156-miljoen-rand in landwye klopjagte beslag gelê. Polisiewoordvoerder Amanda Van Wyk sê die afgelope drie weke het operasies in Mbombela, Mokopane en Pretoria meer as 23-duisend nagemaakte items van top-handelsmerke opgelewer, insluitend Springbok-klere. Sy sê die optrede, deur die polisie en die Inkomstediens, is […]
# The SAPS has seized counterfeit goods valued at over 156-million-rand in nationwide raids. Police spokesperson Amanda Van Wyk says in the past three weeks, operations in cities like Mbombela, Mokopane, and Pretoria uncovered over 23,000 fake items imitating top brands, including Springbok apparel. She says that the crackdown, led by SAPS with SARS and […]
# Krieket: Suid-Afrika het gister op die nippertjie gestruikel toe Nieu-Seeland hulle met drie lopies uitgeskakel het in ‘n opwindende driehoekige T20-reeks-eindstryd in Harare. Die Proteas het goed begin, nadat hulle 181 lopies gejaag het om te wen. Hulle het net sewe lopies van die laaste boulbeurt nodig gehad en het toe twee paaltjies vir […]
# Israel het sê hulle het gister begin met hulpaflewerings na Gaza en verskeie ander stappe word gedoen om die humanitêre krisis in die gebied te verlig. Die Israelse weermag sê “humanitêre deurgange” sal gevestig word vir die veilige beweging van Verenigde Nasie-konvooie wat hulp aan die mense van Gaza lewer. Daar sal ook “humanitêre […]
# Cricket: South Africa faltered at the last moment on Saturday as they were edged out by New Zealand in a three-run defeat in a thrilling T20 International tri-series final in Harare. Chasing 181 runs to win, the Proteas had got off to a good start. However, needing just seven runs off the last over, […]
# Die GOOD-party sê Kenny Kunene se bedanking as burgemeesterskomiteelid vir Vervoer en raadslid van Johannesburg is ‘n verantwoordelike stap te midde van politieke uitdagings. Matthew Cook van GOOD sê hoewel dit nie ‘n erkenning van skuld is nie, prys die party sy volwassenheid en dring aan dat die fokus nou na diensleweringsbehoeftes verskuif. Hy […]
# Boks: Die voorsitter van Vroue in Boks, Rina Sabotsky, het ‘n Vroueboksreeks bekendgestel met nege byeenkomste vir Augustus gereël om saam te val met Vrouemaand. Sabotsky het aan SABC News gesê elke provinsie sal een byeenkoms aanbied, gelei deur vroulike promotors en met vroulike skeidsregters, beoordelaars en boksers. Sy doen ‘n beroep op die […]