# Sokker: Die Premierliga-kampioen Liverpool het Alexander Isak van Newcastle teen ‘n rekordbedrag van meer as 290-miljoen-rand in Brittanje bekom. Die Sweedse doelskieter se kontrak by Anfield is vir ses jaar. Hy het die vorige seisoen 23 doele vir Newcastle in die Premierliga aangeteken en het in die eindstryd van die Carabao-beker met die wendoel […]
# ʼn Grondstorting het minstens ʼn duisend lewens geëis in die afgeleë Marra-berge in die weste van Soedan. Die grondstorting het Sondag plaasgevind na dae lange swaar reën, en slegs een persoon het oorleef. Die Soedannese Bevrydingsbeweging/Weermag, wat die area in die Darfoer-streek beheer, het die Verenigde Nasies en internasionale hulpagentskappe se bystand gevra om […]
# Cosatu sê Suid-Afrika se ekonomiese krisis gaan vererger ná Amerika se instelling van handelstariewe van 30-persent. Die vakverbond sê hy is bekommerd oor die moontlikheid van aansienlike werksverliese as gevolg van hierdie tariewe op die land se uitvoere na die wêreld se grootste ekonomie. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê die verwoestende uitwerking van die tariewe […]
# Die GOOD-party sê die Wes-Kaap se werkloosheidsyfer lyk prysenswaardig op papier, maar die provinsie het die afgelope dekade konsekwent ‘n laer werkloosheidsyfer aangemeld as die res van Suid-Afrika. Volgens Statistieke SA se kwartaallikse arbeidsmagopname vir die tweede kwartaal vanjaar het die Wes-Kaap ‘n werkloosheidsyfer 21,1-persent, teenoor die landwye gemiddeld van 33,2-persent. Suzette Little van […]
# Die Vryheidsfront Plus veroordeel die wanbestuur van fondse by die Agentskap vir Administrasie van Regeringspensioene. Die agentskap bestuur aftreebates van sowat drie-duisend-miljard-rand van staatsamptenare en werkers van semi-staatsinstellings. Talle verkrygingskontrakte van die agentskap bevat moontlik onregmatighede van meer as 1,2-miljard-rand. Anton Alberts van die VF Plus sê die agentskap se vermeende wanbestuur van fondse […]
# A landslide has killed at least one-thousand people in the remote Marra Mountains in western Sudan. The landslide struck on Sunday after days of heavy rainfall, leaving only one survivor. The Sudan Liberation Movement/Army, which controls the area located in the Darfur region, has appealed to the United Nations and international aid agencies to […]
# Soccer: Reigning Premier League champions Liverpool have signed Alexander Isak from Newcastle in a British record of more than 290-million-rand transfer. The Swedish striker has penned a six-year deal at Anfield. Isak scored 23 Premier League goals for Newcastle last season and netted the winner in the Carabao Cup final victory over Liverpool at […]
# Cosatu says South Africa’s economic crisis is set to deepen following the imposition of the 30-percent trade tariffs by the US. The union federation says it is concerned by the potential jobs bloodbath that may result from these tariffs imposed on the country’s exports to the world’s largest economy. Cosatu’s spokesperson, Zanele Sabela, says […]
# The GOOD Party says on paper, the Western Cape’s unemployment rate appears commendable, but the province has consistently reported lower unemployment than the rest of South Africa over the past decade. According to Statistics SA’s Quarterly Labour Force Survey for quarter two of this year, the province recorded an unemployment rate of 21.1-percent, compared […]