# Rugby: Die Griekwas het gister ‘n taamlik lustelose Westelike Provinsie in hul derde-ronde Curriebeker-ontmoeting in Kimberley oortuigend geklop en ‘n bonuspunt verdien. Die Griekwas het sewe drieë gedruk en die wedstryd van die begin af oorheers. Hulle het die Westelike Provinsie met 47-17 geklop nadat hulle teen rustyd met 21-7 voorgeloop het. Dit is […]
# Rugby: Griquas convincingly beat a rather listless Western Province in their 3rd round Currie Cup encounter in Kimberley yesterday and also earned a bonus point. The Griquas dominated the game from the start, beating Western Province by 47- 17 after leading at half-time by 21-7, and scored seven tries. This is Western Province’s second […]
# The MK Party condemns the government of national unity for economic failure, corruption, and poor governance, calling the coalition dysfunctional and a betrayal of the people. The party also criticised the government for failing to respond to the 30-percent US tariff, seen as punishment for South Africa’s foreign policy. MK Party’s national chairperson, Nathi […]
# Israel se veiligheidkabinet het die eersteminister Benjamin Netanyahu se plan om Gazastad te beset, goedgekeur. Israel het Gaza ten volle beset nadat dit in die 1967-oorlog ingeneem is, maar het in 2005 onttrek. Die Netanyahu se kantoor sê die Israelse weermag sal voorberei om beheer oor die stad oor te neem terwyl humanitêre hulp […]
# Tennis: Die 22-jarige Amerikaner Ben Shelton en die 18-jarige Kanadese promotorskeuse, Victoria Mboko, is vanjaar se kampioene van die Kanadese Ope. Shelton was ʼn stel agter, maar het ingehaal en die Rus, Karen Khachanov, in Toronto verslaan om sy eerste ATP Meesters-een-duisend-titel te buit. In die vroueafdeling in Montreal het Mboko die viermalige Grand […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is bewus van kommer oor ‘n huurvlug na die Kubaanse Republiek. Die DA dring aan op antwoorde nadat dit aan die lig gekom het dat die SANW 34-miljoen-rand aan ‘n huurvlug bestee het om 200 personeellede na Havana te vervoer om ‘n gradeplegtigheid by te woon. Die woordvoerder van die […]
# Israel’s security cabinet has approved prime minister Benjamin Netanyahu’s plan to occupy Gaza City. Israel fully occupied Gaza after capturing it in the 1967 war, but withdrew in 2005. Netanyahu’s office says the Israeli Defence Force will prepare to take control of Gaza City, while providing humanitarian aid to the civilian population outside the combat zones. […]
# Die GOOD-party sê die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, wil volgens hom regulasies gebruik om die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette en die nou gewysigde Suid-Afrikaanse Skolewet te ondermyn. Die minister het die eerste twee regulasies onder die BELA-wet vir openbare kommentaar gepubliseer. Dit hou verband met basiese kwessies soos skooltoelating. GOOD se sekretaris-generaal, […]
# Tennis: Twenty-two-year-old American Ben Shelton and 18-year-old Canadian wild card Victoria Mboko are the Canadian Open champions. Shelton came from a set down to defeat Russia’s Karen Khachanov 6-7, 6-4, 7-6 in Toronto to win his first ATP Masters One-thousand title. In the women’s draw in Montreal, Mboko defeated four-time Grand Slam champion Naomi Osaka […]