# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi het die herbegrafnisgeleentheid van ANC-aktiviste Benjamin Malesella Moloise en Abraham Zakhele Mngomezulu in Soweto gelei. Hulle oorskot, wat uit grafte vir armlastiges in Mamelodi opgegrawe is, is deur die NPA se taakspan vir vermiste persone en die Waarheid- en Versoeningskommissie se eenheid herbegrawe. Kubayi sê […]
# Brett Herron van die GOOD party het die Wes-Kaapse regering se toesig oor die George-gebou-ineenstorting gekritiseer en noem dit ‘n leë prestasie. Hy sê die slagoffers se families is nie gerespekteer nie, aangesien die Parlement se Staande Komitee oor Infrastruktuur nie finale verslae gelewer het of belangrike amptenare ondervra het nie. Hy sê die […]
# Duisende mense in die kusstreke van Chili en Argentinië is na hoër gebiede ontruim toe Chileense owerhede ’n tsoenami-waarskuwing uitgereik het ná ’n aardbewing met ‘n sterkte van 7,4 aan die suidkus van die land. Die Amerikaanse Geologiese Diens sê die middelpunt was 219 kilometer van Ushuaia in Argentinië, die wêreld se mees suidelike […]
# GOOD’s Brett Herron has blasted the Western Cape’s government oversight of the George building collapse, calling it a hollow performance. Herron says victims’ families were disrespected as Parliament’s Standing Committee on Infrastructure failed to produce final reports or question key officials. Herron says the province cited vague legal advice. He demands full transparency, summoning […]
# Thousands of people were moved to higher ground in the coastal areas of Chile and Argentina after Chilean authorities issued a tsunami warning following a 7.4 magnitude earthquake off the country’s southern coast. The US Geological Survey said its epicentre was 219 kilometres from Ushuaia in Argentina, the world’s most southerly city. The earthquake […]
# Netball: Netball South Africa has defended its governance following Parliament’s grilling over World Cup finances and president Cecilia Molokwane’s suspension. Netball SA have raised questions over unfair treatment and gender-based discrimination on the all-female leadership past finances. Netball SA claims they were pressured to answer complex financial queries on the spot, despite parliamentary rules […]
# SANParke sê dit gaan voort met grondevaluering van brandskade by Silwermyn in die Tafelberg Nasionale Park in die Wes-Kaap. Dit volg na vertragings in die voltooiing van lugopnames weens slegte weer. Verskeie staproetes bly gesluit. Woordvoerder van SANParke, Charles Phahlane, sê die meeste loopbrûe is deur die brand vernietig, en beskadigde relings en roete-penne […]
# Netbal: Netbal Suid-Afrika het sy bestuur verdedig ná skerp ondervraging deur die Parlement oor Wêreldbeker-finansies en die skorsing van president Cecilia Molokwane. Netbal SA beweer hulle is onregverdig behandel en daar was geslagsdiskriminasie teen die vroulike leierskap. Hulle beweer dat hulle onder druk geplaas is om ingewikkelde finansiële vrae dadelik te beantwoord, ten spyte […]
# Die pas aangestelde direkteur-generaal vir Handel, Nywerheid en Mededinging, Simphiwe Hamilton, sê hulle is bewus van moontlike korrupsie in die voorgestelde Hervormingsfonds van 100-miljard-rand. Die regering sê hy dink die fonds sal help om die doeltreffendheid van breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging se besteding te verbeter. Hamilton sê die struktuur rondom die fonds sal enige […]