# The Freedom Front Plus says the impression created by the Tshwane Metro coalition government’s propaganda about their hard work to resolve service delivery issues stands in stark contrast with the reality on the grassroots level. The party’s Mark Surgeon says large parts of the metro have broken streetlights, motorists must navigate inaccessible roads, and […]
# The DA says it welcomes Home Affairs minister Leon Schreiber’s action to transform the department’s identity verification service into a world-class infrastructure. This vastly enhanced service will boost service delivery from government departments and enhance financial inclusion in the private sector. The DA’s, Adrian Roos, says for years, the department has provided access to […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê bewerings oor belangebotsings waarby die wenbieër van die loterylisensie betrek word, sal deeglik ondersoek word. Sizekhaya Holdings het die multi-miljard-rand tender vir die agt-jaar-loterylisensie gewen. Vrae het egter ontstaan oor beweerde bande tussen die maatskappy en adjunkpresident Paul Mashatile se skoonsuster. Tau sê hy […]
# Die DA in Gauteng eis ‘n verduideliking oor waarom die ooreenkoms tussen die Emfuleni-munisipaliteit en Rand Water nie nagekom is nie. Dit het tot gevolg gehad dat daar op die munisipaliteit se bankrekenings beslag gelê is. Emfuleni se waterverlies het teen die einde van Maart 57,3-persent beloop. Elize Aucamp van die DA sê dit […]
# Krieket: Engeland het 371 lopies gejaag om ‘n vyf-paaltjie oorwinning teen Indië in hulle eerste toets in Headingley. Die speler van die wedstryd, Ben Duckett, het 149 aangeteken in ‘n openingsvennootskap van 188 met Zak Crawley. Dit was Engeland se tiende suksesvolste lopiejaagtog in toetsgeskiedenis. Indië het 471 en 364 aangeteken, terwyl Engeland met […]
# Die regering sê die aankoms van entstof om die hardnekkige bek-en-klouseersiekte te bestry sal help teen die verspreiding van die siekte en biosekuriteit verbeter. Altesaam 900-duisend entstofampules wat van die Botswana Entstofinstituut verkry is, het verlede week in die land aangekom. Die siekte is in KwaZulu-Natal aangemeld wat die ergste geraak is, asook Gauteng, […]
# ‘n Uitgelekte voorlopige Amerikaanse intelligensieverslag het tot die gevolgtrekking gekom dat kernkomponente van Iran se kernprogram nie vernietig is in Amerika se militêre aanvalle op drie aanlegte nie. Dit is ondanks president Donald Trump se aankondiging dat die aanvalle Iran se kernprogram uitgewis het. Volgens die Pentagon se Verdedigingsintelligensie-agentskap is Iran se voorraad hoogs […]
# Minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, says allegations about conflicts of interest involving the winning bidder of the lottery licence will be investigated thoroughly. Sizekhaya Holdings won the multi-billion-rand tender for the eight-year lottery licence; however, questions have arisen over alleged links between the company and deputy president Paul Mashatile’s sister-in-law. Tau […]
# The DA in Gauteng is demanding answers on why the agreement between the Emfuleni Municipality and Rand Water has not been honoured. This has resulted in the attachment of the municipality’s bank accounts. At the end of March, Emfuleni’s water losses were at 57.3-percent. The DA’s Elize Aucamp says this has happened, despite the […]