# Motorsport: Sergio Perez of Mexico and Valtteri Bottas of Finland return to Formula One next year after they were confirmed as drivers for new team, Cadillac. Perez was dropped by Red Bull at the end of last season while Bottas is a reserve driver for his former team, Mercedes, this year after losing his […]
# Rugby: Die Springbokke se afrigter, Rassie Erasmus sê hulle is onder geen illusie oor die geweldige uitdaging wat op hulle teen die All Blacks in Nieu-Seeland wag nie. Suid-Afrika kom op 6 September teen die All Backs op Edenpark te staan, voor hulle ‘n week later in Wellington weer sake uitspook. Die Bokke se […]
# Build One South Africa is steeds bekommerd oor die voortgesette afwesigheid van ‘n Suid-Afrikaanse ambassadeur in Amerika. Die party het ‘n stel geloofwaardige kandidate vir die posisie aan president Cyril Ramaphosa voorgelê. Hulle is die sekretaris-generaal van die Afrika-vryhandelsgebied, Wamkele Mene, die korporatiewe bestuurskenner Reuel Khoza en die hoof van Wits se Bestuurskool en […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy wil die Noord-Koreaanse leier Kim Jong-un ontmoet, moontlik vanjaar nog. Sedert Trump se inhuldiging in Januarie het Kim die Amerikaanse president se herhaalde oproepe geïgnoreer vir die herlewing van direkte diplomasie wat hy tydens sy 2017-2021-termyn in die amp nagestreef het. Dit het egter geen ooreenkoms opgelewer […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê hy beskou die Emfuleni-munisipaliteit se besluit om aansoek te doen vir die afskryf van sy Eskom skuld as politiekery wat op die 2026 plaaslike regeringsverkiesing gemik is. Die plaaslike owerheid skuld die kragnutsmaatskappy agt-miljard-rand, maar na die toepassing van die skuldverligtingsprogram het die Tesourie twee-miljard-rand van die skuld […]
# Die regering veroordeel alle vorms van geweld by skole en sê dit ondermyn onderrig, veiligheid en kinders se toekoms. ʼn Gautengse skoolhoof is verlede week met ʼn mes gesteek toe sy probeer het om ʼn geveg tussen leerders van West Ridge High en Hoërskool Roodepoort te stop. In Klerksdorp, Noordwes, is talle leerders van […]
# Build One South Africa says it remains concerned with the continuing absence of a South African Ambassador to the US. The party has written to president Cyril Ramaphosa with a set of credible candidates for the position. They are, African Continental Free Trade Area secretary general, Wamkele Mene, corporate governance expert, doctor Reuel Khoza, and […]
# Springbok coach Rassie Erasmus says they are under no illusions about the massive challenge of facing the All Blacks in New Zealand. South Africa face the All Blacks at Eden Park in Auckland on September 6th, before moving to Wellington a week later. The Bok coach has named a 36-man group for the two […]
# US president Donald Trump says he wants to meet North Korean leader Kim Jong-un, possibly this year. Since Trump’s January inauguration, Kim has ignored the US president’s repeated calls to revive the direct diplomacy he pursued during his 2017-2021 term in office, which produced no deal to halt North Korea’s nuclear programme. Trump, who […]