# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie het weer vir sy lede in skoolbeheerliggame landswyd gevra om die onwettige riglyne vir die instelling van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette te ignoreer. Dit volg nadat die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, riglyne oor skooltale en toelatings vrygestel het. Sadou se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê skoolbeheerliggame moet die […]
# The South African Democratic Teachers’ Union reiterated its calls on all its members who serve in the school governing bodies across the country to ignore the unlawful guidelines for the implementation of the Basic Education Laws Amendment Act. This follows after Basic Education minister Siviwe Gwarube released implementation guidelines on school languages and admissions. […]
# The Forum for South Africa sê hulle is ontsteld oor kommentaar deur die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, ter verdediging en regstelling van die openbaarmaking deur die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, advokaat Shamila Batohi. Die forumleier, Tebogo Mashilompane, sê Batohi se bewerings oor die infiltrasie van die NVG is waar. […]
# Motorsport: Marc Marquez is stewig op pad na ‘n sewende elite-wêreldtitel met gister se snelren by die Italiaanse MotoGP waardeur hy sy voorsprong in die kampioenskap versterk het. Die Spaanse legende moes terugveg na ‘n rampspoedige begin uit die voorste wegspringplek by Mugello om die volle 12 punte te behaal. Hy is nou 35 […]
# Die Israelse weermag sê Iran het ‘n nuwe vlaag missiele op die land afgevuur. Die weermag het in ‘n verklaring gesê verdedigingstelsels is opgestel om die bedreiging te onderskep en die publiek opdrag gegee om in veilige ruimtes te bly tot verdere kennisgewing. Die nuwe vlaag missiele is die eerste wat Iran afgevuur het […]
# Eskom sê dieselverbruik sal na verwagting afneem namate meer eenhede herstel word en langtermyn onderhoud verminder word, om die beskikbare opwekkingsvermoë verhoog. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê vir die jaar tot dusver het die kragverskaffer ongeveer 4,51-miljard-rand aan brandstof vir die oopsiklus-gasturbinevloot bestee, wat 768,64-gigawatt-ure opgewek het. Sy sê die dieseluitgawes is steeds binne die […]
# Die GOOD-party doen ‘n beroep op skoolbeheerliggame, onderwysdepartemente en gemeenskappe om rassisme by skole met die erns te hanteer wat dit verdien. Die party sê die jongste voorval van beweerde rassisme by die Bryandale Primary School in Bryanston is nog ‘n hartseer herinnering dat Suid-Afrikaanse skole nog ‘n lang pad moet loop voordat ware […]
# The GOOD Party is calling on school governing bodies, education departments, and communities to treat racism incidents at schools with the seriousness it deserve. The party says the latest incident of alleged racism at Bryandale Primary School in Bryanston is yet another painful reminder that South African schools still have a long way to […]
# Israel’s military says Iran has fired a fresh wave of missiles toward the country. The Israel Defense Forces said in a statement defensive systems are operating to intercept the threat and instructed the public to enter a protected space and remain there until further notice. The new wave of missiles is the first Iran […]