# The Health Funders Association says a personal income tax hike of up to 115-percent would be needed to fund the National Health Insurance in its current form. They launched a legal challenge against the NHI Act, warning that it is fiscally impossible and would damage the economy. The association’s CEO, Thoneshan Naidoo, proposes a […]
# Die Raad vir Gesondheidsorgbefondsers sê ‘n persoonlike inkomstebelastingverhoging van tot 115-persent word benodig om die NGV in sy huidige vorm te befonds. Hulle het ‘n regsgeding teen die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering van stapel gestuur en waarsku dit is fiskaal onmoontlik en sal skade doen aan die ekonomie. Die vereniging se uitvoerende hoof, Thoneshan […]
# Die Padvragvereniging sê ten spyte van gerugte in sosiale media, is dit hoogs-onwaarskynlik dat die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe om middernag sal begin. Die voorsitter van die vereniging, Gavin Kelly, sê die Padverkeeroortredingsagentskap het in sy jongste amptelike aankondiging gesê AARTO sal in Oktober begin. Hy sê hulle het in 2019 omvattende terugvoer aan […]
# Die GOOD-party doen ʼn beroep op die Regterlike Dienskommissie om die vermeende rassistiese opmerkings van regter Ratha Mokgoatlheng, wat die Senzo Meyiwa-moordverhoor hanteer, te hersien. Hy het tydens ʼn regstreekse uitsending beweerde rassistiese en verdelende opmerkings gemaak uit frustrasie met die verdediging se prokureur, Charles Mnisi, wat gevra het om Maandag van die hof […]
# Die geveg tussen miljardêr Elon Musk en president Donald Trump het toegeneem met Musk wat onder meer op X gesê het Trump moet in ʼn staat van beskuldiging geplaas word. Hy beweer Trump sou nie die verkiesing sonder hom gewen het nie. Musk sê daar is onbevestigde bewyse dat Trump in dokumente van die […]
# Die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings, Shamila Batohi, het beweringe dat die Nasionale Vervolgingsgesag ‘n krisis beleef en aan die misluk is, ontken. Haar ampstermyn is gekenmerk deur hoëprofiel-misstappe, wat insluit die verbroude vervolging van die Gupta-broers, Matshela Koko en Timothy Omotoso tot die hantering van aantygings teen Moroadi Cholota. Batohi het aan Newzroom […]
# The Road Freight Association says it is highly improbable that Administrative Adjudication of Road Traffic Offences will be rolled out from midnight. This is despite rumours circulating on some social media. The association’s CEO, Gavin Kelly, says the Road Traffic Infringement Agency, in its last communiqué, said that AARTO would be rolled out in […]
# The GOOD Party is calling on the Judicial Service Commission to urgently review the racially charged remarks made by Judge Ratha Mokgoatlheng, who is presiding over the high-profile Senzo Meyiwa murder trial. During a live broadcast, he used racially divisive language in voicing his frustration with defence advocate Charles Mnisi, who had asked to […]
# National Director of Public Prosecutions advocate Shamila Batohi has refuted claims that the National Prosecuting Authority is in crisis and is failing. Her tenure has been marked by high-profile missteps, ranging from the bungled prosecutions of the Gupta brothers, Matshela Koko and Timothy Omotoso to the handling of allegations against Moroadi Cholota. Batohi told […]