# Die GOOD-party sê hy verwelkom die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, se bekendmaking van 47 afgehandelde forensiese ondersoekverslae as deel van sy teen-korrupsieveldtog. GOOD sê dit sluit sake in uit 2016, en is ‘n welkome stap in die rigting van deursigtigheid en verantwoordbaarheid in Gauteng. GOOD se voorsitter, Matthew Cook, sê hulle doen ‘n beroep […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê hulle beskou die DA se dreigement om aan die Nasionale Dialoog te onttrek en nie belangrike begrotings in die Parlement te steun nie, in ʼn ernstige lig. Mbalula sê president Cyril Ramaphosa het sy internasionale reis na Spanje gekanselleer in afwagting op die DA se aankondiging die […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula says they viewed the DA threat of not participating in the National Dialogue and not to support key budget votes in Parliament in serious light. Mbalula says president Cyril Ramaphosa cancelled his planned international trip to Spain after an expected announcement by the DA over the weekend. He says tensions between the […]
# The GOOD Party has welcomed the release of 47 finalised forensic investigation reports by Gauteng premier Panyaza Lesufi as part of Gauteng’s anti-corruption drive. The party says it includes cases dating back to 2016 and is a welcome step toward transparency and accountability in the province. GOOD chairperson, Matthew Cook says they are urging […]
# Rugby: Die Junior Springbokke het Sondag in hul Groep A-openingswedstryd teen Australië in die Wêreldrugby onder 20-kampioenskap elf drieë gedruk. Hul afrigter, Kevin Foote, loof sy span vir hul sege van 73-17 nadat hulle Australië vir die grootste deel van die wedstryd, in moeilike toestande uitoorlê het. Die kaptein, Riley Norton, sê dit was […]
# Rugby: The Junior Springboks scored 11 tries in their Pool A opener against Australia in the World Rugby Under-20 Championship in Italy. Coach Kevin Foote praised his team’s 73-17 victory after they outplayed Australia in the game, which was played in tough conditions. Captain Riley Norton says it was a great victory over a quality […]
# Die DA gaan binnekort ‘n plaasvervanger aankondig vir die voormalige adjunkminister van Handel en Nywerheid, Andrew Whitfield. President Cyril Ramaphosa het Whitfield afgedank vir die oortreding van uitvoerende reëls nadat hy sonder presidensiële toestemming na die VSA gereis het. Ramaphosa sê die regulasies is duidelik uiteengesit tydens die begin van die sewende administrasie. Die […]
# Die GOOD Party het die DA se onttrekking aan die Nasionale Dialoog gekritiseer en noem dit politieke teater gemotiveer deur partybelange. Die sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die DA se optrede ondermyn pogings om Suid-Afrika se werklike uitdagings aan te spreek. Hy sê dialoog in plaas van onttrekkings is nodig vir vordering en beskuldig die […]
# Motorsport: Lando Norris van McLaren spring voor weg in vandag se Oostenrykse Grand Prix, met Charles Leclerc in ‘n Ferrari langs hom. Norris was in die kwalifiserende ronde 0,521 sekondes vinniger. Sy spanmaat en kampioenskapsvoorloper, Oscar Piastri, was 0,062 sekondes stadiger as Leclerc. Lewis Hamilton in die tweede Ferrari spring vierde weg en was […]