# Tennis: Novak Djokovic was nie op sy beste nie, maar kon Zizou Bergs van België verslaan om in die halfeindstryd van die Sjanghaise Meesterstoernooi teen die verrassing van die toernooi, Valentin Vacherot, te staan te kom. Die 38-jarige, die hoogste gekeurde speler wat nog oor is, kom nader aan sy vyfde titel in die […]
# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê geen geheime fondse is gebruik om die taakspan vir politieke moorde te befonds nie. In sy getuienis voor die parlement se ad hoc-komitee, sê Masemola die span se operasies is befonds deur die nasionale polisiebegroting wat deur homself en die hoof- finansiële beampte bestuur was. Hy het bewerings […]
# Tennis: Novak Djokovic looked far from his best but dispatched Belgium’s Zizou Bergs 6-3, 7-5 to set up a Shanghai Masters semi-final against tournament surprise package Valentin Vacherot. The 38-year-old Serbian, the highest-ranking player left standing, is getting ever closer to a fifth title in the Chinese financial hub despite struggling physically throughout the […]
# National police commissioner Fannie Masemola says no secret funds were used to finance the political killings task team. In his testimony before Parliament’s ad hoc committee, Masemola said the team’s operations were funded through the national police budget, managed by himself and the chief financial officer. He dismissed claims that the team drew resources […]
# Die Parlementêre ad hoc-komitee hoor vandag getuienis van ‘n nuwe getuie, die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, aan. Die komitee ondersoek aantygings van die kommissaris van Polisie van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, wat Woensdag getuig het. In sy getuienis voor die Madlanga-kommissie, het Masemola die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, beskuldig van oortreding van artikel […]
# Krieket: Beth Mooney se honderdtal het Australië gered nadat die top-orde in duie gestort het, en hulle het Pakistan met 107 lopies verslaan op die Wêreldbekertoernooi vir vroue. Die verdedigende kampioen het gewankel op 76 vir sewe, maar Mooney het 109 aangeteken en die hoogste vennootskap om die negende paaltjie ooit in vroue-eendagkrieket met […]
# Die Israelse premier Benjamin Netanyahu het die ooreenkoms van die eerste fase van die Gaza-20-punt-vredesplan as ‘n diplomatieke sukses en ‘n nasionale en morele oorwinning vir Israel beskryf. Die ooreenkoms sluit ‘n Israelse onttrekking uit die Gazastrook en ‘n gyselaars-gevangene-uitruiling in. Netanyahu sê dat hulle deur standvastige vasberadenheid, kragtige militêre optrede en die pogings […]
# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero sê hulle het ‘n aansienlike bewilliging van sowat 548-miljoen-rand van Invest International Public Programmes, ‘n vooraanstaande Nederlandse ontwikkelingsfinansieringsinstelling ontvang. Die befondsing is ‘n stap vorentoe in die metro se verbintenis tot volhoubare afvalbestuur en omgewingsleierskap. Die burgemeester se waarnemende woordvoerder, Khathutshelo Mulaudzi, sê Johannesburg se doelwitte is duidelik […]
# Cricket: Beth Mooney’s century helped Australia bounce back from a top-order collapse to beat Pakistan by 107 runs at the Women’s World Cup in Colombo. The defending champions were reduced to 76 for seven. However, Mooney scored a blistering 109 and shared the highest-ever ninth-wicket partnership in Women’s ODI history with Alana King, 106 […]