Cosatu verwelkom Godongwana se ingryping by die Pensioenadministrasie-agentskap
# Die vakverbond Cosatu het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, geprys dat hy die problematiese Pensioenadministrasie-agentskap oorgeneem het. Dit volg na verslae wat aandui dat die agentskap ‘n huurkontrak van amper een-miljard-rand onderteken het vir ‘n gebou waartoe hulle nie toegang het nie. Godongwana het Stadi Mngomezulu van die Tesourie aangestel as waarnemende uitvoerende […]