# President Cyril Ramaphosa het hulde gebring aan EWN se mede-politieke redakteur, Tshidi Madia, en beskryf haar as ʼn besondere vrou. Sy is gister na ʼn kort siekbed in die hospitaal oorlede. Ramaphosa sê Madia se liefde vir die land was die agtergrond vir haar moeilike vrae en haar hoopvolle siening van ʼn Suid-Afrika wat […]
# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika sê hy het ʼn ooreenkoms met Eskom bereik oor die sesde meerjarige prysvasstelling-inkomstebesluit vir drie boekjare. Die kragverskaffer het in Julie ʼn geregtelike hersiening ingedien om Nersa se besluit oor sy toelaatbare inkomste-aansoek tersyde te stel en aangevoer sy inkomste-tekort beloop 107-miljard-rand. Nersa-woordvoerder Charles Hlebela sê na ʼn hersiening […]
# Tennis: Die Suid-Afrikaner Lloyd Harris is in die Amerikaanse Ope se tweede ronde uitgeskakel deur verlede jaar se finalis, Taylor Fritz van Amerika. Die wêreld-nommer-twee van Spanje, Carlos Alcaraz, het die Italianer Mattia Bellucci maklik verslaan om die derde ronde te haal. Alcaraz se moontlike teenstander in die halfeindronde, die Serwiër Novak Djokovic, het […]
# Elke lid van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad, buiten Amerika, vra ʼn skietstilstand in Gaza en stem saam dat hongersnood in Gaza mensgemaak is. Volgens die jongste ontleding van die klassifisering van voedselsekerheid beleef 514-duisend mense, byna ʼn kwart van die Palestyne in Gaza, hongersnood en beweer dit sal teen die einde van September […]
# President Cyril Ramaphosa has paid tribute to EWN’s Associate Editor for Politics, Tshidi Madia, describing her as an outstanding woman. She passed away in the hospital on Wednesday morning, after a short illness. Ramaphosa says Madia loved the country, and this was the backdrop to her tough questions and her hopeful vision of a […]
# The National Energy Regulator of South Africa says it has reached a settlement agreement with Eskom on the sixth multi-year price determination revenue decision for three financial years. In July, the power utility lodged a judicial review to set aside Nersa’s decision on its allowable revenue application, citing a revenue shortfall of 107-billion-rand. Nersa’s […]
# Tennis: South Africa’s Lloyd Harris exited the US Open in the second round after he was beaten, 6-4, 6-7, 2-6, 4-6, by last year’s finalist American Taylor Fritz. World number two Spain’s Carlos Alcaraz eased past Italy’s Mattia Bellucci 6-1, 6-0, 6-3, to reach the third round. Alcaraz’s potential semifinal opponent, Serbia’s Novak Djokovic, […]
# Every member state of the United Nations Security Council, except for the US, has jointly called for a ceasefire in Gaza and backed the declaration that famine in Gaza is a man-made crisis. The latest Integrated Food Security Phase Classification analysis says 514-thousand people, nearly a quarter of Palestinians in Gaza, are experiencing famine, […]
# Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente knap studenteverblyf op om uitsettings en vertragings in toelaebetalings te voorkom. Dit het ten doel om bestuur te versterk, dienslewering te verbeter en tydige betalings aan verhuurders te verseker. Meer as 112-duisend studente het vanjaar behuising ontvang, maar byna 38-duisend beddens is nog nie goedgekeur nie. NSFAS se […]