# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging het kommer uitgespreek oor die NERSA-Eskom-skikking, wat elektrisiteitstariewe met 8,76-persent in 2026/27 en 8,83-persent in 2027/28 verhoog. Dit sal verbruikers ‘n bykomende 54-miljard rand sal kos. SALGA waarsku dat hierdie verhogings huishoudelike armoede vererger, munisipale finansies belemmer en dienslewering in gevaar stel. In ‘n verklaring het Salga-president Bheke Stofile ‘n […]
# South Africa has experienced 105 consecutive days without load-shedding with the Energy Availability Factor ranging between 64-percent and 75-percent. Eskom spokesperson Daphne Mokoena says this milestone builds on 352 load-shedding-free days in 2025. The utility attributes this to sustained improvements in its generation fleet, lower unplanned outages, and stable grid performance. She emphasised that […]
# Suid-Afrika het vir 105 agtereenvolgende dae nie beurtkrag gehad nie, met die Energie Beskikbaarheidsfaktor wat tussen 64-persent en 75-persent wissel. Eskom-woordvoerder Daphne Mokoena sê hierdie mylpaal bou voort op 352 beurtkragvrye dae in 2025. Die nutsmaatskappy skryf dit toe aan volgehoue verbeterings in sy opwekkingsnetwerk, laer onbeplande onderbrekings en bestendige netwerkprestasie. Sy beklemtoon Eskom […]
# ‘n Federale regter het ‘n poging van die Trump-administrasie gestuit om die deportasie van migrante wat in die VSA aangehou word, te bespoedig, en dit as ‘n skending van die regproses bestempel. Regter Jia Cobb het gesê, anders as migrante wat by of naby die grens aangehou word, teiken die administrasie nou mense wat […]
# The South African Post Office has suspended all outbound parcel services to the United States with immediate effect. This follows new US regulations removing the 14-thousand-rand duty-free allowance. Parcels at the Germiston international mail centre that don’t comply will be returned to senders. The suspension will remain until a new parcel management system is […]
# Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het die uitgaande pakketdiens na die Verenigde State met onmiddellike ingang opgeskort. Dit volg na nuwe Amerikaanse regulasies wat die belastingvrye toelaag van 14-duisend-rand staak. Pakkies by die Germiston internasionale possentrum wat nie hieraan voldoen nie, sal aan die senders terugbesorg word. Die opskorting sal voortduur totdat ‘n nuwe bestuurstelsel in […]
# The South African Local Government Association has expressed concern over the NERSA-Eskom settlement, which will see electricity tariffs rise by 8.76-percent in 2026/27 and 8.83-percent in 2027/28, costing consumers an additional 54-billion-rand. SALGA warns these increases deepen household poverty, strain municipal finances, and risk service delivery. In a statement, Salga President Bheke Stofile called […]
# A federal judge has blocked a Trump administration effort to speed deportations of migrants detained in the interior of the United States, slamming it as a violation of due process. Judge Jia Cobb said, unlike migrants detained at or near the border, the administration is now targeting people who have long since entered the […]
# ‘n Amerikaanse appèlhof het beslis dat die meeste van president Donald Trump se tariewe onwettig is, wat ‘n moontlike regskonfrontasie kan veroorsaak en sy buitelandse beleidsagenda omver kan werp. In ‘n 7-4-beslissing het die Federale Amerikaanse Appèlhof Trump se argument verwerp dat die tariewe toegelaat word kragtens ‘n noodwet op ekonomiese magte en verklaar […]