# Parliament’s portfolio committee on Public Service and Administration has expressed concern about reports on a repayment based on a ghost contract of the Government Pensions Administration Agency. According to reports, the agency paid Shula Developers, who allegedly misrepresented themselves as the landlord, 36-million-rand upfront to lease a building for its headquarters. Shula Developers has […]
# New evidence has emerged in the ongoing Digital Vibes corruption scandal involving over 150-million-rand in alleged unlawful contracts awarded by the Department of Health. The Special Tribunal has granted the Special Investigating Unit permission to introduce the new evidence in its case against Digital Vibes and several other companies and directors. The SIU spokesperson, […]
# Meer as 800 mense is dood en minstens tweeduisend beseer in die aardbewing van 6.0 wat Afghanistan se bergagtige oostelike grensgebied Maandag getref het. Die aardbewing was op ‘n diepte van slegs agt kilometer, wat dit meer vernietigend maak. Die Nangarhar- en Kunar-provinsies is die ergste getref, maar skuddings is in aangrensende provinsies, asook […]
# More than 800 people are known to have died and at least two-thousand injured in the 6.0 magnitude earthquake that struck Afghanistan’s mountainous eastern border region on Monday. The quake struck at a depth of eight kilometres, making it more destructive. Worst-hit are the Nangarhar and Kunar provinces, but shakes were felt in neighbouring […]
# Ekonome waarsku oor die risiko dat Suid-Afrika van die wêreldwye internetbetaalstelsel, SWIFT, afgesny word. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het na wat berig word verlede week sy kommer uitgespreek oor die VSA-sanksies wat kan lei tot die afsnyding deur die VSA. SWIFT stel banke wêreldwyd in staat om betalings te versnel en te […]
# KZN se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het opdrag gegee dat ʼn polisiekonstabel wat in die openbaar met MK-party-regalia opgemerk is, geskors word. Die beampte is verbonde aan die Ntambanana-polisiekantoor in die King Cetshwayo-distrik. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê die Wet op die Suid-Afrikaanse Polisiediens verbied ʼn polisiebeampte om in die openbaar aan ʼn politieke party ondersteuning […]
# Die Madlanga-kommissie sê ʼn nuwe begindatum vir sy werksaamhede sal bevestig word sodra alle ICT-stelsels ten volle operasioneel is. Die kommissie wat misdadigheid, politieke inmengery en korrupsie in die strafregstelsel moet ondersoek, sou vandag met sittings begin. Die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling kon egter nie die nodige infrastruktuur betyds reël nie. Die […]
# ʼn Verdagte is gearresteer in verband met die moord op die voormalige Oekraïnse parlementêre speaker, Andriy Parubiy. Hy is Saterdag in die stad Lviv doodgeskiet deur iemand wat hom as ʼn koerier voorgedoen het. Die 54-jarige Parubiy het bekendheid verwerf tydens Oekraïne se massabetogings wat sterker bande met die Europese Unie voorgestaan het, en […]
# Motorsport: Oscar Piastri van McLaren het ʼn dramatiese Nederlandse Formule Een Grand Prix gewen en sy sewende oorwinning van die seisoen behaal. Sy spanmaat, Lando Norris, was in die tweede plek toe hy agt rondes voor die einde moes onttrek weens ʼn olielek. Max Verstappen van Red Bull was tweede en die Racing Bulls-renjaer, […]