# Minister of Health Aaron Motsoaledi has dismissed concerns about the financial viability and implementation of National Health Insurance. The Constitutional Court is hearing a challenge by the Board of Healthcare Funders and the Western Cape government this week, on whether the public consultation process that preceded the NHI Act’s passage was constitutionally adequate. Motsoaledi […]
# Solidarity Teachers’ Network says several schools in Pretoria have been left without electricity due to mismanagement by the Gauteng Department of Education. They argue principals and governing bodies are now having to implement emergency measures to keep schools running, with thousands of learners affected. The network’s Johan Botha says the power cuts are disrupting […]
#Solidariteit se Onderwysersnetwerk sê verskeie skole in Pretoria is sonder elektrisiteit gelaat weens wanbestuur deur die Gautengse Departement van Onderwys. Die netwerk voer aan skoolhoofde en beheerliggame word gedwing om noodmaatreëls te implementeer om skole aan die gang te hou, met duisende leerders wat geraak word. Johan Botha van die netwerk sê die kragonderbrekings ontwrig […]
# AfriForum sê die onlangse diefstal van wapens by die Lyttelton-weermagbasis in Pretoria beklemtoon weereens die staat se versuim om wapens veilig te bewaar. Minstens drie R4-gewere en ʼn granaat-lanseerder is gesteel toe diewe ʼn gat in die omheining geknip het om toegang tot die perseel te kry. Jacques Broodryk van AfriForum sê dis duidelik […]
# Die EFF het die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, se besluit verwerp om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente onder administrasie te plaas. Die besluit volg op ‘n reeks bedankings, insluitend dié van die gewese voorsitter, doktor Karen Stander, en die tussentydse voorsitter, doktor Mugwena Maluleke. Die EFF sê die jongste […]
# President Donald Trump het gewaarsku dat Iranse magte “van die aardbol afgevee” sal word indien hulle Amerikaanse skepe teiken. Dit volg nadat Amerika sewe Iranse snelbote in die Straat van Hormoes getref het terwyl die leër gestrande skepe uit die Golf begelei. Iran se leër waarsku hy sal op enige Amerikaanse vlootvaartuig skiet wat […]
# Krieket: Mumbai Indians het sy skrale kans lewend gehou om die Indiese Premierliga se uitspeelrondes te haal met ʼn oorwinning met ses paaltjies oor Lucknow Super Giants. Nicholas Pooran het 63 lopies van slegs 21 balle behaal en Super Giants het 228 vir vyf bereik. Rohit Sharma het daarna geskitter met 84 van 44 […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die SAKP se besluit om onafhanklik aan die munisipale verkiesing deel te neem, is ʼn verspeelde geleentheid op ʼn tydstip waar die alliansie versterk moet word. Die ANC het lede wat dubbele lidmaatskap het tot Maandag tyd gegee om ʼn geskrewe verklaring in te dien om aan […]
# AfriForum says the recent theft of military weapons at the Lyttelton Military Base in Pretoria has once again highlighted the failure of state institutions to secure weapons. At least three R4 rifles and a grenade launcher were stolen when criminals gained entrance to the premises by cutting a hole in the perimeter fence. AfriForum’s […]