# Fezile Ngubane, who was initially named as one of the three suspects in the murder of Olorato Mongale, says he has never been involved in crime. The 30-year-old Mongale was found dead a week ago after she was reported missing following a date in Johannesburg. One suspect linked to her murder, Philangenkosi Makhanya, was […]
# Rugby: Die Haaie het na die halfeindronde van die Verenigde Rugbykampioenskap deurgedring, deur Munster met die kleinste moontlike punteverskil in Durban te klop. Met die tellings gelykop op 24-24, het die wedstryd na bykomende tyd oorgegaan. Met die tellings steeds gelykop na 20 minute, is die wedstryd vir die eerste keer in VRK-geskiedenis met […]
# The White House confirmed the US has sent Iran a proposal for a nuclear deal between Tehran and Washington. Iranian Foreign Minister Abbas Araghchi said he had been presented with elements of a US deal by his Omani counterpart Badr Albusaidi during a visit to the Iranian capital. It comes after a report by […]
# Die Withuis het bevestig die VSA het ‘n voorstel vir ‘n kernooreenkoms tussen Teheran en Washington aan Iran gestuur. Die minister van Buitelandse Sake van Iran, Abbas Araghchi, het gesê dat sy Omaanse eweknie, Badr Albusaidi, tydens ‘n besoek aan Teheran, voorwaardes vir ‘n Amerikaanse ooreenkoms aan hom voorgelê het. ‘n Verslag deur die […]
# Rugby: Die Bulle het genoeg gedoen om ‘n oortuigende oorwinning in ‘n wedstryd met 11 drieë teen ‘n strydlustige Edinburgh-span in die halfeindstryd van hul Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd by Loftus te behaal. In ‘n tipiese uitklopwedstryd moes die Bulle vroeg van ‘n agterstand van 3-14 herstel om ‘n oorwinning van 42-33 te verseker. Keagan Johannes […]
# Die uittredende hoof van die Valke, advokaat Godfrey Lebeya, sê daar was geen politieke inmenging binne die direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoeke sedert dit gestig is nie. Tydens ‘n afskeidsfunksie die naweek het hy ‘n oorsig gegee van sy ampstermyn van 2018 tot sy laaste dag by die Valke en polisie in Pretoria terwyl hy wetstoepassing […]
# Die uittredende hoof van die Valke, advokaat Godfrey Lebeya, sê die Direktoraat vir Prioriteitsmisdade sal voortgaan om sy interne kapasiteit te bou. Lebeya tree uit van die polisie na ‘n loopbaan van meer as 40 jaar. Hy sê ‘n Forensiese Rekeningkundige Ondersoek-eenheid sal met die sakewêreld saamwerk om die oordrag van vaardighede te verseker:
# Rugby: The Sharks have progressed to the semi-finals of the United Rugby Championships, beating Munster by the smallest possible margin in Durban. With the scores tied at 24-24, the match went into extra time. With the scores still tied after extra time, the match went to penalty kicks for the first time in URC […]
# Rugby: The Bulls did enough to score a dominant win in an 11-try match against a fighting Edinburgh side in the semi-final of their United Rugby Championship match at Loftus. In a typical do-or-die knock-out match, the Bulls came back from a 3-14 deficit early on to secure a win a 42-33 victory. Keagan […]