# Die MK-party het kommer uitgespreek oor die samestelling van die ampsklagkomitee se 31 lede. Die Konstitusionele Hof het die Parlement opdrag gegee om die komitee saam te stel sodat president Cyril Ramaphosa kan antwoorde verskaf oor die prima facie-bewyse oor buitelandse valuta wat in 2020 op sy plaas, Phala Phala, gesteel is. Die ANC […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, sê sy het nie net die beginsel van proporsionele verteenwoordiging in ag geneem by die saamstel van die ampsklagkomitee vir president Cyril Ramaphosa nie, maar ook die noodsaaklikheid van inklusiwiteit. Die komitee sal saamgestel word uit 31 lede van die 16 politieke partye wat in die […]
# Krieket: Die verdedigende kampioen, Royal Challengers Bengaluru, het Kolkata Knight Riders met ses paaltjies verpletter en op te skuif na die bopunt van die Indiese Premierliga-punteleer. Angkrish Raghuvanshi se stewige 71 het gehelp om Kolkata na 192 vir vier te neem. Virat Kohli het daarna ʼn onoorwonne 105 van 60 balle gemoker en ʼn […]
# President Cyril Ramaphosa het 12 regters in howe reg oor Suid-Afrika aangestel. Die aanstellings sluit regter Aubrey Ledwaba as Regterpresident van die Gautengse Hooggeregshof en drie nuwe regters in die Appèlhof in. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal vyf nuwe regters kry en die Oos-Kaapse Hooggeregshof drie. Die Regterlike Dienskommissie het Ledwaba vir die pos aanbeveel […]
# Amerika se visepresident JD Vance sê onderhandelaars maak vordering met vredesamesprekings met Iran. Dit ten spyte daarvan dat president Donald Trump Teheran se jongste voorstel om die oorlog te beëindig, verwerp en as onaanvaarbaar beskryf het. Iran en Amerika het hul eerste regstreekse samesprekings in Islamabad, Pakistan, gevoer kort nadat ʼn skietstilstand van twee […]
# The MK Party has expressed concern about the composition of the 31-member impeachment committee. The Constitutional Court ordered Parliament to establish an impeachment committee for president Cyril Ramaphosa, to answer to prima facie evidence about foreign currency stolen from his Phala Phala farm in 2020. The ANC will have nine members on the committee. […]
# National Assembly speaker Thoko Didiza says in determining the composition of the impeachment committee for president Cyril Ramaphosa, she considered not only the constitutional principle of proportional representation but also the need for inclusivity. The committee will be composed of 31 members drawn from the 16 political parties represented in the National Assembly. The […]
# President Cyril Ramaphosa has appointed 12 judges to courts across South Africa. The appointments include Justice Aubrey Ledwaba as Judge President of the Gauteng High Court, and three new judges to the Supreme Court of Appeal. The Western Cape High Court will receive five new judges, and three for the Eastern Cape High Court. […]
# Cricket: Defending champions Royal Challengers Bengaluru beat the Kolkata Knight Riders by six wickets to move to the top of the Indian Premier League table. Angkrish Raghuvanshi’s steady 71 anchored KKR to 192 for four. In reply, Virat Kohli scored an unbeaten 105 off 60 balls and shared a 92-run second-wicket partnership with Devdutt […]