# Rise Mzansi calls for all parliamentary processes to be handled in a legally and procedurally sound manner. The party’s comments follow National Assembly speaker Thoko Didiza’s statement that Parliament will implement the Constitutional Court ruling on the Phala Phala matter involving president Cyril Ramaphosa. Rise Mzansi’s Makashule Gana says Parliament must ensure every step […]
# Rise Mzansi vra dat alle parlementêre prosesse wetlik en volgens die korrekte prosedure hanteer moet word. Die party se kommentaar volg na die verklaring deur die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, dat die Parlement die uitspraak van die Konstitusionele Hof oor die Phala Phala-saak met betrekking tot president Cyril Ramaphosa sal implementeer. […]
# Die vervoervakbond, Untu, het ʼn geskil by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie verklaar en dreig om te begin staak. Dit volg na ʼn dooiepunt oor salarisse by die hawe-logistiekmaatskappy, South African Cargo Services. Untu eis ʼn salarisverhoging van 11,8-persent wat byna vier keer die inflasiekoers is, maar die maatskappy bied ʼn verhoging […]
# Krieket: Delhi Capitals het Punjab Kings met drie paaltjies geklop en bly in die wedloop vir ‘n plek in die Indiese Premierliga se uitspeelronde. Punjab se kaptein, Shreyas Iyer, het ‘n onoorwonne 59 aangeteken en die span het 210 vir vyf bereik. Axar Patel en David Miller het daarna onderskeidelik 56 en 51 aangeteken […]
# Die EFF sê president Cyril Ramaphosa se besluit om ʼn regshersieningsaansoek teen die Artikel 89-verslag oor die Phala Phala-saak in te dien, is opportunisties. Die Konstitusionele Hof het Vrydag die weg gebaan vir ʼn openbare ampsklag-verhoor oor die president se optrede in verband met geld wat op sy Phala Phala-plaas in Limpopo gesteel is. […]
# Die DA sê president Cyril Ramaphosa se besluit om die Artikel 89-verslag oor die Phala Phala-saak op hersiening te neem, moenie gebruik word om die Parlement se werk te vertraag nie. Die Konstitusionele Hof het bevind die Parlement het in Desember 2022 irrasioneel opgetree toe hy gekeer het dat die president se optrede na […]
# Die Verenigde Koninkryk se eerste minister, Keir Starmer, hou vandag ʼn dringende kabinetsvergadering terwyl lede van sy regering vra dat hy ʼn tydlyn vir sy bedanking voorlê. Die Arbeidersparty het in verlede week se plaaslike verkiesing byna een-duisend raad-setels reg oor Engeland verloor, terwyl Reform UK groot vordering gemaak het. Die party het ook […]
# Cricket: The Delhi Capitals defeated the Punjab Kings by three wickets to remain in contention of making the playoffs in the Indian Premier League. Captain Shreyas Iyer smashed an unbeaten 59 as Punjab scored 210 for five in their 20 overs. In reply, Axar Patel and David Miller scored 56 and 51 respectively, and […]
# The United National Transport Union has declared a dispute at the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration and has threatened to embark on a strike. This comes after a wage deadlock with the port logistics company South African Cargo Services. Untu is demanding an 11.8-percent wage increase, which is almost four times the inflation […]