# Die DA het belowe om vroue en meisies in Komani, Oos-Kaap, te beskerm, waar geslagsgeweldsyfers die hoogte inskiet. Die leier van die DA se Enoch Mgijima-kiesafdeling, Chantel King, het op ‘n Vrouedag-betoging gesê die dorp het te kampe met ‘n noodtoestand, met 158 verkragtings wat binne ‘n jaar aangemeld is. Sy het dringende polisie-ondersteuning, […]
# The DA has vowed to protect women and girls in Komani, Eastern Cape, where gender-based violence rates are soaring. During a Women’s Day protest, DA Enoch Mgijima Constituency Leader, Chantel King, said the town faces a state of emergency, with 158 rapes reported in a year. She called for urgent police support, community awareness on […]
# President Cyril Ramaphosa sê toegang tot skoon water is ‘n basiese reg, nie ‘n luukse nie. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van die Rand Water Zuikerbosch-suiweringsaanleg in Emfuleni gewaarsku swak watergehalte veroorsaak gesondheidskrisisse en ondermyn openbare vertroue. Ramaphosa het die regering se verbintenis tot die lewer van hoëgehalte, veilige water aan elke huishouding herbevestig […]
# President Cyril Ramaphosa says access to clean water is a basic right, not a luxury. Speaking at the launch of the Rand Water Zuikerbosch Purification Plant in Emfuleni, Ramaphosa warned that poor water quality causes health crises and erodes public trust. Ramaphosa reaffirmed government’s commitment to delivering high-quality, safe water to every household and […]
# Die MK-party veroordeel die regering van nasionale eenheid vir ekonomiese mislukking, korrupsie en swak regering, en noem die koalisie disfunksioneel en verraad teenoor die mense. Die party kritiseer ook die regering dat hy nie oor die 30-persent tariewe reageer het nie, wat hulle sien as straf vir Suid-Afrika se buitelandse beleid. Die nasionale voorsitter […]
# Suid-Afrika se Grammy-bekroonde superster, Tyla, het twee benoemings ontvang vir die MTV Videomusiek-toekennings. Die 23-jarige sangeres se enkelsnit, Push 2 Start, is benoem in die kategorieë vir beste choreografie en beste Afrobeats. Die lied is meer as 100-miljoen keer op platforms gekyk en het wêreldwyd ‘n dans-gier aangewakker. Lady Gaga loop voor met 12 […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrika se diplomatieke en handelskrisis kan regstreeks toegeskryf word aan die ANC-regering se voortgesette sosialistiese beleid en mislukte buitelandse beleid. Dit volg nadat Amerika tariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoerprodukte gehef het. Jaco Mulder van die VF Plus sê die minister van Handel en Nywerheid, Parks Tau, en president Cyril […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het die polisie gevra om alles in hul vermoë te doen om die moordenaars van die Oos-Kaapse aanklaer, Tracy Brown, vas te trek. Die minister het gister die vermoorde aanklaer se gedenkdiens bygewoon. Brown, wat by die New Brighton-landdroshof in Gqeberha gewerk het, is verlede […]
# President Cyril Ramaphosa het per telefoon met sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, gepraat oor die oorlog in Oekraïne en sake van gemeenskaplike, bilaterale belang. Sedert Rusland se volskaalse inval in Oekraïne het Westerse nasies verreikende sanksies teen Moskou ingestel in ʼn poging om sy oorlogspoging te stuit. Suid-Afrika het egter ʼn beleid van nie-belyning […]