# Three Russian warplanes that violated Estonian airspace have been intercepted by Nato. Estonia’s foreign ministry condemned the incursion as “brazen”. It said three Russian MiG-31 fighter jets entered the country’s airspace without permission over the Gulf of Finland on Friday and remained there for a total of 12 minutes. Nato spokesperson Allison Hart called […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Athletics: Sinesipho Dambile had to settle for eighth spot in a lightning 200-metre final at the world championships in Tokyo on Friday, with American Noah Lyles taking the win in 19.52 sec. Lyles secured the win over the final 10 metres for his fourth straight world 200-metre crown, finishing ahead of countryman Kenneth Bednarek […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Inligting deur die Sentrale Energiefonds toon onderverhaling in petrolpryse, wat ‘n waarskynlike styging in Oktober aandui. Petrol 93 kan met vyf-sent per liter styg en Petrol 95 met 13-sent, terwyl diesel effens kan daal. Die fonds sê die rand se sterkte verlig die druk tot ‘n mate, maar stygende internasionale oliepryse beperk die verligting. […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het sy teleurstelling uitgespreek met die optrede van die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele. Mkhwanazi, wat by die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria getuig, sê Cele het na bewering probeer inmeng in ‘n dissiplinêre saak teen misdaadintelligensiehoof, Feroz Khan deur druk op die distrikkomissaris van Zululand, Jabulani […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi has expressed disappointment with former Police minister Bheki Cele’s conduct. Testifying at the Madlanga commission in Pretoria, Mkhwanazi alleged that Cele tried to interfere in a disciplinary case against Crime Intelligence boss Feroz Khan by pressuring the district commissioner of Zululand, Jabulani Khumalo, to resign so he would not […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The Central Energy Fund data shows petrol prices are under-recovering, signaling a likely increase in October. Petrol 93 may rise five-cents per litre, Petrol 95 by 13-cents, while diesel sees slight decreases. The fund says that the rand’s strength offsets some pressure, but rising international oil prices limit relief. Brent crude spiked to one-thousand-200-rand […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die burgemeester van Johannesburg Dada Morero sê hulle verstaan die frustrasie van inwoners van Coronationville en Westbury wat steeds sonder water is. Hy het gister met die gemeenskap van Coronationville geskakel. Hy sê hoewel toevoer in sekere gebiede herstel is, verhinder voortgesette vandalisme en sabotasie van die stad se infrastruktuur die herstelpogings. Hy sê […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Hamas sê eerste minister Benjamin Netanyahu se grondinval op Gazastad  beteken Israel het geen kans meer om gyselaars, lewend of dood, uit die gebied te kry nie. Van die 48 gyselaars wat nog in Gaza aangehou word, lewe 20 vermoedelik nog. Israel het Woensdag sy inval op die buitewyke van Gazastad begin. Meer as […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Eskom sê hy neem kennis van die Appèlhof se uitspraak wat die omgewingsgoedkeuring vir die voorgestelde gekombineerdesiklus-gaskragaanleg van drie-duisend megawatt in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, tersydestel. Die hof het bevind daar was onvoldoende openbare deelname en daar is nie met kwesbare gemeenskappe beraadslaag nie. Hy voer ook aan ander hernubare energiebronne of kumulatiewe omgewingsgevolge is nie […]