# Die DA sê hy is teleurgesteld dat president Cyril Ramaphosa versuim om ʼn volskaalse ondersoek na die Nasionale Vaardigheidsfonds in te stel. Die Spesiale Ondersoekeenheid het toestemming om bewerings van korrupsie en wanadministrasie by die vaardigheidsfonds te ondersoek. Dit sal fokus op verkryging en kontrakte vir die instelling van vaardigheidsontwikkelings-programme en opleidingsprojekte. Desiree van […]
# Die driemalige Golden Globe-wenner, Richard Chamberlain wat in die 1960’s bekendheid verwerf het in die mediese reeks, Dr Kildare, is op 90-jarige ouderdom in Hawaii dood ná komplikasies na ʼn beroerte. Chamberlain het die titel “koning van mini-reekse” verdien vir sy hoofrolle in Shogun en The Thorn Birds. Hy het ook geringe sukses behaal […]
# Motorsport: Francesco Bagnaia van Ducati het in sy eerste oorwinning van die seisoen, die MotoGP Grand Prix van die Amerikas gewen. Die Italianer het die voortou geneem nadat die sesmalige wêreldkampioen, Marc Márquez, in die negende rondte ʼn ongeluk gemaak en onttrek het weens groot skade aan sy motorfiets. Álex Márquez van Gresini Racing […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie het ernstige kommer uitgespreek oor die toestand van baie polisiekantore in die land. Die komitee het verlede week oorsigbesoeke in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal gebring. Van die kwessies waarop die komiteelede afgekom het, is haglike werkstoestande, selle wat nie gebruik kan word nie en personeeltekorte. Die komitee doen ʼn beroep […]
# The MK Party in Gauteng says it will join comrade Bonginkosi Khanyile’s 14-hour “Where Is My Vote?” walk from Pretoria to the Constitutional Court today. He will be submitting a memorandum regarding the 2024 election results. The MK Party’s spokesperson, Abel Tau, claims that their votes were rigged and the election results were falsified. […]
# The DA says it is disappointed that president Cyril Ramaphosa failed to initiate a full investigation into the National Skills Fund. The Special Investigating Unit has been authorised to probe allegations of corruption and maladministration in the affairs of the NSF. The investigation will focus on procurement and contracting for the implementation of skills […]
# Three-time Golden Globe winner, Richard Chamberlain, who came to prominence in the 1960s medical series, Dr Kildare, has passed away at the age of 90. He died in Hawaii following complications after a stroke. Chamberlain earned the title “king of the mini-series” for his leading roles in Shogun and The Thorn Birds. He enjoyed […]
# Motorsport: Ducati’s Francesco Bagnaia won the MotoGP Grand Prix of the Americas, his first victory of the season. The Italian took over the lead of the race after six-time world champion Marc Márquez crashed on lap nine and retired due to extensive damage on his bike. Gresini Racing’s Álex Márquez finished second, moving him to […]
# Die ANC se nasionale uitvoerende komitee-lid, Kgosientsho Ramokgopa, sê die party herbevestig sy onwrikbare verbintenis om die toestand van plaaslike regering te verander en die lewering van basiese dienste, veral toegang tot water en sanitasie, te versnel. Hy het die media op die tweede dag van die ANC se vier-dae lange Nasionale Uitvoerende Komitee […]