# Die Johannesburgse DA-burgemeesterskandidaat, Helen Zille, sê die bestuur van Johannesburg is ‘n groot verantwoordelikheid wat ‘n terugkeer na ‘n basiese benadering vereis. Sy het in Soweto die stad se veerkragtigheid en potensiaal beklemtoon en gesê die DA bied vryheid onder die oppergesag van die reg, wat mense in staat stel om te floreer. Zille […]
# DA Johannesburg mayoral candidate Helen Zille says managing Joburg is a grand responsibility that requires a back-to-basics approach. Speaking in Soweto, she emphasised the city’s resilience and potential, stating the DA provides freedom under the rule of law, enabling people to flourish. Zille vowed to listen to residents, address service delivery, tackle corruption, and […]
# Rugby: Die gesoute losskakel George Whitehead het sy naam in die Curriebeker-geskiedenisboeke verseker toe hy die wenpunte vir die Griekwas aangeteken het om die Leeus met 27-25 te verslaan in nog ‘n dramatiese eindstryd gistermiddag op Ellispark. Die gashere het ‘n geringe voorsprong van 17-14 met rustyd gehad en met ‘n minuut oor was […]
# Amerikaanse senator Ted Cruz het weggebreek van mede-Amerikaanse konserwatiewes en die skorsing van die geselsprogram-aanbieder Jimmy Kimmel veroordeel as “mafioso”-gedrag. ABC wat deur Disney besit word is wyd gekritiseer nadat hy Jimmy Kimmel verwyder het na kommentaar oor die beweerde gewapende man wat aangekla word van die moord op die regsgesinde aktivis Charlie Kirk. […]
# Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika sal van Maandag tot Sondag volgende week, ter viering van Erfenis- en Toerismemaand, ‘n spesiale People’s Train van Kaapstad na Vishoek bedryf, met pendelverbindings na Kaappunt. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke-vennootskap ondersteun gratis toegang tot nasionale parke. Khumbuza Majiza van PRASA sê die trein bied voorkeursitplekke, digitale skerms en veiligheidselemente. Passasiers […]
# The Passenger Rail Agency of South Africa will operate a special People’s Train from Cape Town to Fish Hoek, with shuttle connections to Cape Point, from Monday until Sunday next week, marking Heritage and Tourism Month. The South African National Parks partnership supports free access to national parks. PRASA’s Khumbuza Majiza says the train […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het gister die verbintenis tot regshervorming met ‘n navorsings- en voorspraakbeampte van Judges Matter, Mbekezeli Benjamin, in ‘n webinaar bespreek. Die gesprek het ook kwessies rondom die institusionele onafhanklikheid en bestuur van die regbank ingesluit. Die webinaar was gemik om dialoog te bevorder oor die […]
# Justice and Constitutional Development minister Mmamoloko Kubayi discussed the commitment to judicial reform in a webinar yesterday, with Judges Matter research and advocacy officer, Mbekezeli Benjamin. The conversation also explored issues around the institutional independence and governance of the judiciary. The webinar was aimed at fostering dialogue on safeguarding democratic principles and strengthening judicial […]
# Rugby: Experienced flyhalf George Whitehead wrote his name in the Currie Cup history books when he kicked the winning points for Griquas to defeat the Lions 27-25 in yet another dramatic final staged at Ellis Park on Saturday afternoon. The hosts held a slight 17-14 advantage at halftime, and with a minute left on […]