# Ukrainian president Volodymyr Zelensky says he will not agree to any Russian proposal to give up more of his country’s territory in exchange for a ceasefire. Last week, Russia indicated it was prepared to consider a ceasefire, in exchange for Ukraine withdrawing from the parts of Donbas it still controlled. The Donbas, comprising the eastern […]
# Die energiereguleerder, Nersa, het ‘n maksimum gasprys vir Egoli Gas goedgekeur vir die tydperk van Maart vanjaar tot Februarie volgende jaar. Die prys is vasgestel op 151-rand-14 sent per gigawatt-sekonde vir eindgebruikers en 143-rand-58 sent vir herverkopers. Kwartaallikse prysaanpassings sal, gebaseer op verskafferskontrakte, toegelaat word. Nersa se woordvoerder, Charles Hlebela, sê hierdie besluit het […]
# Energy regulator, Nersa, has approved a maximum gas price for Egoli Gas for the period from March this year to February next year. The price is set at 151-rand-14-cents per gigajoule for end-user customers and 143-rand-58-cents for resellers. Quarterly price adjustments will be allowed based on supplier contracts. Nersa’s Charles Hlebela says this decision […]
# Dokters Sonder Grense sê hy is bekommerd oor die aanhoudende en stelselmatige fisiese blokkering van buitelanders se toegang tot gesondheidsorg, veral in Gauteng en KwaZulu-Natal. Lede van Operation Dudula het die afgelope paar maande buitelanders verhoed om behandeling by staatsgeriewe te ontvang. Claire Waterhouse van Dokters Sonder Grense het aan Newzroom Afrika gesê teen-immigrante […]
# Die MK-party doen ʼn beroep dat Gayton McKenzie as minister van Sport, Kuns en Kultuur verwyder word. Plasings op sosiale media van meer as ʼn dekade gelede word aangehaal waarin McKenzie na bewering neerhalend van swart mense praat. Die minister hou vol die rassistiese plasings is met kunsmatige intelligensie geskep en nie sy eie […]
# President Donald Trump van Amerika het Washington DC se polisiedepartement onder regstreekse federale beheer geplaas en soldate van die Nasionale Wag na die land se hoofstad ontplooi. Hy sê dis om orde in die stad te herstel en beskryf dit as een van die wêreld se gevaarlikste stede. Dit ten spyte daarvan dat geweldsmisdaad […]
# Doctors Without Borders says it is concerned by the persistent and systematic physical blocking of non-South Africans from accessing healthcare, particularly in Gauteng and KwaZulu-Natal. In recent months, members of Operation Dudula have been blocking healthcare services to foreign nationals at state facilities. Doctors Without Borders’ Claire Waterhouse told Newzroom Afrika that anti-migrant groups […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Aryna Sabalenka van Belarus, het die Brit, Emma Raducanu, naelskraaps geklop om die Cincinnati Ope se vierde ronde te haal. Die wêreld-nommer-vier takel Jessica Bouzas Maneiro in die ronde van 16 nadat die Spanjaard die Amerikaner, Taylor Townsend, verslaan het. Iga Swiatek van Pole het die ronde van 16 gemaklik […]
# The MK Party is calling on Gayton McKenzie to be removed as the minister of Sport, Arts, and Culture. Social media posts from over a decade ago have resurfaced, in which McKenzie allegedly used derogatory language towards black people. The minister insists the racial tweets circulating online were generated by artificial intelligence and are […]