# ActionSA is set to invite specialised mine rescue companies to recover the remains of three Lily mine miners trapped since 2016. ActionSA will issue a Request for Proposals following access permission granted in February. Party leader Herman Mashaba says the move aims to bring closure to the families of Pretty Nkambule, Yvonne Mnisi, and […]
# The Safer South Africa Foundation has raised alarm over the rise in social crimes, including gender-based violence, at educational institutions nationwide. Between October and December 2024, 11 murders and 99 rapes were reported at schools, creches, and universities. Spokesperson Godfrey Monene says the foundation condemns the recent rape of Cwecwe in Matatiele, urging stronger […]
# Soccer: Manchester City midfielder Kevin De Bruyne confirmed that he will leave the club at the end of the season. The 33-year old has won 14 major trophies since joining City from Wolfsburg in 2015, including six Premier League titles and the Champions League in 2023. De Bruyne said in a post on social […]
# The DA in Johannesburg says the city’s proposed tariff increases are deeply concerning, especially amid ongoing service delivery failures. From next month, residents face steep hikes in water, sewage, refuse removal, and electricity rates. The DA’s Belinda Kayser-Echeozonjoku insists these hikes are unjustified and calls for better management and improved service delivery:
# Die DA in Johannesburg sê die stad se voorgestelde tariefverhogings is erg kommerwekkend, veral te midde van aanhoudende diensleweringsmislukkings. Van volgende maand af sal inwoners groot verhogings in water-, riool-, vullisverwydering- en elektrisiteitstariewe moet hanteer. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA dring aan dat hierdie verhogings ongeregverdig is en vra vir beter bestuur en verbeterde […]
# Die langverwagte besluit van die Regterlike Dienskommissie vir die bevestiging van ‘n bevinding van growwe wangedrag teen die geskorste regter van die Gautengse Hooggeregshof, Nana Makhubele, is gister uitgestel. Dit is weens die afwesigheid van die Gautengse premier Panyaza Lesufi wat nie die vergadering kon bywoon nie. Die Regterlike gedragskommissie het Makhubele in Januarie […]
# President Cyril Ramaphosa spreek vandag die 60ste herdenking van die Nasionale Gefedereerde Kamer van Koophandel, NAFCOC, by die Durbanse Internasionale Konferensiesentrum in Duban toe. Die Presidensie sê die geleentheid sal terugkyk oor sestig jaar se toegewyde werk aan die ekonomiese bemagtiging van Afrika-sakeondernemings en voortdurende ekonomiese transformasie. Hy sê die byeenkoms sal ook die […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se direkteur-generaal, Zane Dangor, sê die land se presidentskap van die G20 maak aansienlike vordering om wêreldwye kwessies te takel deur ʼn inklusiewe en samewerkende benadering. Dangor is ook die land se G20-sjerpa en was gister voorsitter van die tweede virtuele vergadering van die G20-sjerpas in Pretoria. […]
# President Donald Trump van Amerika hou vol sy wêreldwye tariefpakket sal die ekonomie bevorder. Al drie groot Amerikaanse aandelemarkte het Donderdag laer gesluit, hul ergste dag sedert Junie 2020. Nasdaq het met ses-persent geval terwyl die S&P 500 en die Dow onderskeidelik met 4,8-persent en 3,9-persent gedaal het. Die wêreldmarkte het ook skerp gedaal. […]