# The DA welcomes the Financial Action Task Force plenary’s decision to upgrade South Africa’s progress on the final two reforms necessary to exit the greylist. The country has completed all 22 recommended action items outlined in the action plan. South Africa was placed on the grey list due to deficiencies in its anti-money laundering […]
# Rugby: Verskeie spelers kan hulle buiging vir Argentinië maak in môre se wedstryd teen die Britse en Ierse Leeus in Dublin, Ierland. Die Leeus gebruik dit as voorbereiding van hulle toer na Australië, wat volgende naweek in Perth afskop teen Western Force. Drie nuwelinge – die haker Bautista Bernascone, die stut Boris Wegner en […]
# Rugby: Several players could make their debuts for Argentina in tomorrow’s match against the British and Irish Lions in Dublin, Ireland. The Lions use the encounter as preparation for their tour of Australia which starts against Western Force in Perth next weekend. Hooker Bautista Bernascone, prop Boris Wenger and scrumhalf Simon Benitez Cruz could […]
# Sokker: Mamelodi Sundowns het hulle veldtog in die Klub-Wêreldbekertoernooi afgeskop met ‘n oorwinning van 1-0 oor Ulsan HD van Suid-Korea in Orlando, Florida. Iqraam Rayners se doel in die 36ste minuut en doelwagter Ronwen Williams wat twee doelskietpogings gefnuik het, het die oorwinning aan die huidige PSL-kampioen besorg. Sundowns is nou bo-aan Groep F […]
# Die Kanadese eerste minister, Mark Carney, sê sy land sal bykomende sanksies teen Rusland instel wat 77 individue en 39 instellings insluit. Hy sal ook sanksies instel teen die handel van ʼn bykomende 201 vaartuie en verdere beperkings plaas op vaartuie wat deel is van Rusland se skadu-vloot. Carney sê dis belangrik om maksimum […]
# Die DA sê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se gewese administrateur, Freeman Nomvalo, het versuim om vir die nuwe raad ʼn oorhandigingsverslag te laat. Die party sê dis ten spyte van betaling van 5,5-miljoen-rand vir die tien maande en twee weke van sy kontrak. Die DA sê ʼn oorhandigingsverslag sou die nuwe raad […]
# President Cyril Ramaphosa sê die G7-beraad in Kanada was betekenisvol, veral vir Suid-Afrika wat president van die G20 is. Onder Suid-Afrika se G20-presidentskap is pogings aangewend om die G7 se doelwitte en agenda in ooreenstemming met dié van die G20 te kry. Ramaphosa sê hulle soek groter samewerking in areas soos belegging, internasionale misdaad, […]
# Die metaalwerkersvakbond, Numsa, betoog vandag by Denel se kantoor in Irene, Centurion. Die vakbond sê hy sal die staatsinstelling aan die kaak stel omdat hy weier om werkers meer te betaal. Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê Denel se bestuur het die afgelope vyf boekjare salarisverhogings geweier. Sy sê lede moet aanhoudend betoog om te kry […]
# Soccer: Mamelodi Sundowns got their Club World Cup campaign off to a winning start by beating South Korea’s Ulsan HD 1-0 in Orlando, Florida. Iqraam Rayners’ goal in the 36th minute and two vital saves by goalkeeper Ronwen Williams sealed the victory for the reigning PSL champions. Sundowns are now top of Group F after […]